Swartruggens Akkommodasie by Marlotti Guest Lodge | LekkeSlaap
+14

Marlotti Guest Lodge

  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Andries Pretorius Straat, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R640 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Marlotti Guest Lodge is 'n huislike en verwelkomende gaste-lodge. Dis gerieflik geleë in die dorpie Swartruggens, naby die N4-hoofweg, net 30 minute se ry van Rustenburg af, en 1 uur se ry van Botswana af. Daarom is Marlotti die ideale oornagplek!

Die lodge bied 20 lugversorgde kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, sowel as 'n en suite-badkamer. Die kamergeriewe sluit in: 'n privaat ingang, 'n TV met DStv, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Toegang tot die lodge word met afstandbeheer verkry en daar is veilige parkering op die perseel. Konferensiegeriewe, klein funksies en 'n teetuin is ook by Marlotti Guest Lodge beskikbaar.

Kenmerke

Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Konferensiegeriewe

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 8 resensies vir Marlotti Guest Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • 19 Andries Pretorius Straat, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Gaste dink Marlotti Guest Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Andries Pretorius Straat, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwN2I0MDliLTI4NGItNGRlYy1hOTZkLThjMGY4MDY4NWY1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R640  per nag (plek vir 2) 8 5 1 4 19 Andries Pretorius Street Swartruggens 2835 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.650511846073 26.698744744062
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za