Marlyn 23

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Marlyn 23 is in die pragtige kusdorpie Struisbaai geleë en is slegs 2 km van winkels, restaurante en die hawe af.

Die huis het 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke kamer het ’n dubbelbed en die badkamers het elk ’n stort of bad.

Die oopplan-kombuis is met ’n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eethoekie toegerus. Die huis spog ook met ’n binnebraai en oorgenoeg gemaklike meubels.

Gaste kan die Anglikaanse Kerk wat ’n nasionale monument is besoek of ry na Agulhas waar ’n verskeidenheid staproetes en ander toeristebestemmings is.

Slaapplek

'n Bespreking by Marlyn 23 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marlyn 23 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false