Marmin B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Marmin B&B bied B&B-verblyf in Winklespruit, 'n klein kusdorpie noord van die Ilovorivier-monding in KwaZulu-Natal.

Marmin B&B het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 2 aparte slaapkamers. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n lessenaar, 'n platskerm-TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens en is ideaal vir kinders. Die 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is 'n ekstra badkamer wat nie by die kamer geleë is nie, indien dit nodig sou wees.

'n Kontinentale ontbyt word daagliks in die eetarea op versoek bedien. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike sitarea en WiFi is beskikbaar.

'n Swembad is beskikbaar vir ekstra gaste en word gedeel met Marmin B&B se suster-instansie, Akwaaba by the Sea KZN.

Slaapplek

'n Bespreking by Marmin B&B sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 2 kinders
1 x Koningingrootte-bed
2 x Kindermatras vir 1

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marmin B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false