Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cottage @ Marnas Self Catering Accommodation

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir The Cottage @ Marnas Self Catering Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Henro S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henro S

Vriendlikste mense en alles wat ons verwag het!

Marna het ons kuier baie lekker gemaak met haar vriendelikheid en was altyd reg om te help waar sy kan. Ons sal vir seker weer teruggaan na die plek toe om weer te gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nirvana S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nirvana S
Gesin met tieners

Lovely stay, great hosts.

Very peaceful and suitable for our stay. Marna was very accommodating, and the staff were friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M
Gesin met tieners

Very comfortable.

Clean rooms and very helpful staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelanie G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie G
Saam met vriende

Die huis is ruim en baie gemaklik vir ons gewees. Marna was baie hulpvaardig en gasvry. Sal beslis weer daar gaan bly. Beslis!

Waarde vir geld. Gerieflik. Netjies. Veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage @ Marnas Self Catering Accommodation se terugvoer

Hallo Lelanie, julle is 'n wonderlike gesin wat die lewe geniet en seker maak die "memories" word gebou elke dag. Die plekkie wat julle so netjies gelaat het is leeg sonder julle, ons kan nie wag om julle weer te sien nie. Pas julleself mooi op. Groete, Marna

The Cottage @ Marnas Self Catering Accommodation
Barryl A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barryl A
Gesin met klein kinders

Great langnaweek, ons het dit baie geniet by Marna's Self-catering.

Great plek, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste W

Absoluut ons as gesin se lekkerste vakansie sover.

Die huis is perfek vir gesin met kinders, vir 2 gesinne of groepe. Lekker leef huis, privaatheid en vriendelike en baie gasvrye mense. Ek sal definitief weer daar gaan bly as ek weer daai rigting vakansie gaan hou. Ek beveel ook dit vir enige iemand aan om 'n vakansie van hul lewe te gaan geniet daar want jou verblyf maak deel van jou suksesvolle vakansie. En dan is dit so geleë dat daar soveel in en om die naby geleë gebiede is om te gaan doen en explore dat jy nie ver hoef te ry vir goed nie. Awesome plek en mense. Baie dankie Marna en Andre, dit was awesome lekker daar by julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage @ Marnas Self Catering Accommodation se terugvoer

More Celeste,
Jammer ons het mekaar so min gesien, dit was maar 'n dol Desember. Dankie vir die mooi woorde, ek wens jou en die gesin alle voorspoed toe vir 2022, kom kuier gou weer
Groete,
Andre & Marna

The Cottage @ Marnas Self Catering Accommodation
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbekkie Oos-straat 55, Joostenbergvlakte, 7570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecce6211e7ee2ae642535843dc9d72f128105eba4d7da96a9804e8bcdb22e22d820cef1d77c68f3546025656bf80bfd67ade?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 55 Suikerbekkie East Street Joostenberg Vlakte 7570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.824336778898 18.736801135582