Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marnas Self Catering Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbekkie Oos-straat 55, Joostenbergvlakte, 7570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Marnas Self Catering Accommodation is op 'n kleinhoewe in Joostenbergvlakte en bied selfsorgverblyf.

Dié kothuis het 'n privaat ingang met 3 slaapkamers op die eerste verdieping, 1 slaapkamer op die grondverdieping, 3 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Een van die kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel die badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die villa bied slaapplek aan 10 gaste en en beskik oor 5 slaapkamers. Die hoofhuis het 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Twee slaapkamers het en suite-badkamers met 'n bad en stort of net 'n stort. Daar is nog 2 badkamers met 'n bad of stort. Die vyfde slaapkamer is apart van die hoofhuis en het 'n koninggrootte-bed en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf en ketel toegerus is. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Die Jack, Jill en Borris bied slaapplek aan 2 gaste en het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort.

Die tuinarea het 'n braai, plonspoel en buite-sitarea. Tuisgemaakte etes kan op versoek bestel word teen ekstra koste. Let asb. dat die eienaars op die perseel woon met hulle troeteldiere.

Marnas Self Catering Accommodation is 1,5 km van Cape Garden Centre en die Wijnland Auto Museum en 6 km vanaf Cape Gate-winkelsentrum wat verskeie winkels en restaurante het.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Marnas Self Catering Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 5

Ligging

  • Suikerbekkie Oos-straat 55, Joostenbergvlakte, 7570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marnas Self Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbekkie Oos-straat 55, Joostenbergvlakte, 7570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecce6211e7ee2ae642535843dc9d72f128105eba4d7da96a9804e8bcdb22e22d820cef1d77c68f3546025656bf80bfd67ade?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 55 Suikerbekkie East Street Joostenberg Vlakte 7570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.824336778898 18.736801135582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem