Dinokeng Akkommodasie by Maroela Treetop Lodge | LekkeSlaap
+31
+31

Maroela Treetop Lodge

  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 5 Rondefontein, Pienaarsrivier, Hammanskraal, 0420, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Maroela Treetop Lodge is aan die noordekant van die Dinokeng Wildreservaat. Dié lodge bied gerieflike verblyf, ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers, vir funksies of troues en is naby verskeie besienswaardighede geleë.

Ons bied verblyf in 18 smaakvol gemeubileerde eenhede. Elke grasdak-eenheid het 'n oopplan-leefarea en 'n slaapkamerarea met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke eenheid het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n goed-toegeruste kombuis, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gaste het toegang tot die veranda en braaigeriewe.

Maaltye is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n kroeg met 'n dranklisensie, 'n sitarea, swembad en pool- en tennistafels.

Gaste wat die selfsorg-eenhede bespreek kan gebruik maak van die 2 konferensie-venues teen 'n addisionele fooi. Elke venue beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, sitkamer, eetarea en braai-area. Elke venue kan 20 tot 100 persone akkommodeer en het toegang tot 'n privaat swembadarea sowel as 'n konferensie-venue met sitplek vir 25 persone.

Veilige parkeerplek vir voertuie is agter afstandbeheerde hekke beskikbaar. Maroela Treetop Lodge is naby Camp Discovery, Mongena, Mangwa and Kwalata Game Lodge, Mystic Monkeys en ander sake- en ontspanningslokale.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Maroela Treetop Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Erf 5 Rondefontein, Pienaarsrivier, Hammanskraal, 0420, Limpopo
  • Gaste dink Maroela Treetop Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Dinokeng Limpopo
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 5 Rondefontein, Pienaarsrivier, Hammanskraal, 0420, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkZWZkZmNjLWZmNmMtNDY4MS05NDQ5LTQ0MjQwNjg5ZWIwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 Portion 5 Rondefontein Pienaarsrivier 0420 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.320287796792 28.418334639282
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za