Tussen Die Maroelas Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Nadjoema D - Des 2019
Algehele gradering
Gasvryheid uitstekend. Baie vriendelik.
Lani T - Nov 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Harry P - Feb 2017
Algehele gradering
Was teleurgesteld in die diens en netheid.
Morne V - Jan 2017
Algehele gradering
Not the place to be over the festive season, will be lovely out of peak season.
Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Nokubonga T - Nov 2015
Algehele gradering
It was very quiet.
Letitia C - Sep 2015
Algehele gradering
Langnaweek verblyf.
Tussen Die Maroelas Guesthouse se terugvoer
Hi Letitia. Vreeslik baie dankie vir die pragtige terugvoering. Dis altyd lekker om sulke terugvoering te kry dan voel dit dat ons hardewerk waardeer word. Dankie daarvoor, en onthou net julle is altyd welkom hier by ons. Vriendelike groete, Renet - Maroelas Gastehuis
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Grunter Gully 13, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom