LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Marquard Huis | LekkeSlaap
+27

Marquard Huis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Marquard Huis
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Elizca H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizca H
Gesin met tieners

Pragtige huis, alles wat jy nodig het.

Ons het baie lekker gebly in die Marquard Huis. Hul kan dalk net alle vensters nagaan. Sulke ou huise se oopmaak-en-toemaak-meganismes moet gediens word. Andersins baie netjies en skoon.

Shawn D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shawn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies.

Wonderlike verblyf. Baie mooi meubels. Vriendelike personeel. Daar was klein waterlek tussen toilet en stort.

André C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die huis, restaurant, kos, diens, personeel se vriendelikheid en behulpsaamheid, alles was fantasties. Sal definitief weer hier bly en aanbeveel.

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Watt-straat 22, Marquard, 9610, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyOTFhNWU0LTk3OTktNGI2Mi05OTEyLTZmZDBmNWIyNzlhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 22 Van Der Watt Street Marquard 9610 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.66746549755 27.42963463068
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem