Somerstrand Akkommodasie by Marren Guest House | LekkeSlaap
+9

Marren Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Louis Botha Singel, , Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Marren House, jou tweede huis, bied elegante, huislike gerief wanneer jy ons vriendelike stad besoek vir sake of vakansie. Ons luukse en suite-eenhede bied rustige, gerieflike verblyf.

Ons 2 volledig toegeruste selfsorg-eenhede en 5 kamers het top-gehalte, ekstra-lengte beddens wat oorgetrek is met perkallinne. (Ons bied 'n keuse tussen enkelbeddens, koningingrootte-beddens en koninggrootte-beddens.)

Geriewe:

- Veilige parkering
- Geslote kringtelevisie en afstandbeheerde toegang
- Braaigeriewe
- Kamers met lugversorging
- Kroegies
- Koffie- en teemaakgeriewe
- Komplimentêre versnaperinge
- Koordlose ADSL-internet
- Faks- en sekretariële fasiliteite
- M-Net en Satelliet-TV
- Haardroërs
- Wasgoeddiens
- Swemhanddoeke

Rene sal jou help om jou ontspanningsaktiwiteite soos besoeke aan wildreservate / sport / gholf / restaurante ens. te beplan en te bespreek.

Ons is sowat 1,5 km van al die doendinge by die seekant af. Die Boardwalk Casino Entertainment Centre, restaurante, flieks en winkelsentrums is hier geleë. Ons is ook naby aan die Humewood Links-gholfbaan, die universiteit, die rolbalklub en die gimnasium. Die lughawe is ook net 7 minute van ons af.

'n Volledige Engelse ontbyt word bedien in ons ontbytkamer met 'n uitsig oor die swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Marren Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • 60 Louis Botha Singel, , Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Marren Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Louis Botha Singel, , Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyMDJlNmVkLWYzYTgtNGQwNi05NGViLTc3YTU2YTZjMDc3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 60 Louis Botha Crescent Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.996347762526 25.662260991402
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za