Somerstrand Akkommodasie by Marren Guest House | LekkeSlaap
+9

Marren Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Marren Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Inus C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inus C
Gesin met tieners

Verblyf was regtig uitstaande.

Veilig en bekostigbaar met vriendelike eienaars en baie behulpsaam. Great mense. Ons was baie vriendelik ontvang. Uitstekende diens met regtig great mense. Sal enige tyd weer na Marren Guest House gaan.

Heather S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heather S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit geniet.

Dit was heerlik! Weer was lekker!

Teharie N - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teharie N
Besigheidsreis

Great hospitality, really friendly, super clean and amazingly situated in PE.

Loved it, I will definitely be back with friends and family.

Marinus B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie vriendelik ontvang, hulpvaardig, baie lekker ontbyt. Ook troeteldiervriendelik.

Kosie R - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kosie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly! Dankie vir jul vriendskap.

Julle woonstel, die netheid van die verblyf en die tuin was uitstekend. Ons sal dit, inteendeel, ons het dit alreeds aan mense voorgestel indien hulle na Port Elizabeth toe wil gaan.

Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Louis Botha Singel, , Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyMDJlNmVkLWYzYTgtNGQwNi05NGViLTc3YTU2YTZjMDc3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 60 Louis Botha Crescent Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.996347762526 25.662260991402
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za