LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+99
Wildsplaas in Kimberley

Marrick Safari

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Peter B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Fantastic. Tranquil and beautiful, very quiet, just what we wanted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie skoon, alles is in die kombuis, lekker geslaap. Vriendelike mense. Baie skoon, alles is in die kombuis, lekker geslaap. Vriendelike mense. Beveel dit aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes B
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Baie lekker. Dit was 'n baie mooi plek en dit was lekker om daar by Marrick Safari oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean O
Kort verblyf
4.6
Mei 2026

Lekker gekuier, ten spyte van die braai area. Lekker gebly, geslaap. Kamers, badkamers is netjies. Kombuis en sitkamer skoon en netjies. Braai area is pateties. Huidige foto's van die braai area is totaal misleidend. Ek sou nie die eenheid bespreek het as ek 'n korrekte foto van die braai area gehad het nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Joan S
1 nag
4.6
Apr 2026

Veilige en rustige oornagplek. Baie rustige plaasatmosfeer, netjiese plekkie met al die nodige geriewe, heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tanya M
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.6
Jan 2026

Skoon, netjies en alles wat mens nodig het. Skoon en netjies en alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2026

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Frik V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Nice and safe. Stay was great. The only problem was when we paid the difference; we paid with the booking and got R260 discount, which we had to pay when we checked out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
Marrick Safari
Hallo Frik Baie dankie vir jou terugvoering. Ek volg dadelik op oor wat presies hier gebeur het. Ons kontak jou binnekort.

Theuns D
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Uitstekende plek, top geriewe en gasheer- en vrou. Dit was 'n uitstekende verblyf en het sommer nuwe vriende met die eienaars gemaak. Sal vir seker my vir altyd akkommodasie wees wanneer ek in die omgewing moet wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
Marrick Safari
Hallo Theuns Baie dankie vir jou terugvoering. So bly jy het dit geniet. Hoop om jou gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Norman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R357 Douglas Road, Kimberley, 8305, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzlkOEDpJaZtLNYZzoej8a7rWkz7ZriUeLYkde2glpUCCrsmOCy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 R357 Douglas Road Kimberley 8305 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.777949 24.611146
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang