Noordkus Akkommodasie by Marrob Lodge | LekkeSlaap
+2

Marrob Lodge

B&B
Spesiale Aanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 16 Jan 2020 tot 17 Jan 2021.

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irene Place 2, Kwambonambi, 3915, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 140 R760 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Marrob Lodge is in die rustige dorpie Kwambonambi, slegs 22 km noord van Richardsbaai en 30 km noord van Empangeni geleë. Ons bied huislike akkommodasie met uitstekende diens. Rob en Marilynne Farren-Handford is altyd byderhand om te sien dat daar in al jou behoeftes voorsien word. Ons verblyf is geskik vir beide vakansiegangers en sakelui.

Die verblyf bestaan uit 5 dubbelkamers wat elk 'n TV, waaier, koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek en tee- en koffiemaakgeriewe met tuisgebakte koekies het. Daar is 'n gesinsuite met 2 skakelkamers en 'n selfsorgwoonstelletjie wat vas is aan die hoofhuis maar 'n aparte ingang het.

Ontbyt is gratis vir al ons gaste en ons bied 'n maaltyd vir 'n nominale prys, of as jy wil, enige van die wonderlike restaurante in Richardsbaai. Jy kan jou dae deurbring deur te ontspan in ons rotspoel, of net in die rustige kroeg te sit en terug te dink aan die dag se aktiwiteite. Voëllewe is oorvloedig in ons pragtige tuin.

Marrob Lodge is naby al die toerismebesienswaardighede in Zululand. 'n Paar daarvan is, Umfolozi / Hluhluwe Natuureservaat, Dumazulu Cultural Village, St Lucia Vleilande en Cape Vidal.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Marrob Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Irene Place 2, Kwambonambi, 3915, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Marrob Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordkus KwaZulu-Natal
was R1 140
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
was R1 140
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irene Place 2, Kwambonambi, 3915, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkYTZmNDliLWE2ZGQtNDI5YS05YmNlLWEyM2E3NWU4YzlkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 140, nou Vanaf R760  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 2 Irene Place Kwambonambi 3915 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.597559744431 32.080078125
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za