Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marshrose Self-catering Accommodation

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Marshrose Self-catering Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Sharon F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sharon F
Gesin met klein kinders

Swak plek.

Geen warm water. Mag nie kos kook nie. Mag nie braai nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marshrose Self-catering Accommodation se terugvoer

Beste Sharon, baie dankie vir u terugvoer oor ons fasiliteit.
Ons is nietemin erg besorgd oor die kommentaar soos volg, al die koskook geriewe, toebehore en yskas is in die eenheid, insluitend mikrogolf oond en 2-plaat stoof met oond en rooster. Ons het geen rede om te verstaan waarom daar die persepsie ontstaan het dat julle nie kos mag kook nie, anders sou die geriewe mos nie daar wees nie.
Daar is 'n Weber braai in die algemene tuin area langs die swembad vir gebruik deur enige gas, enige tyd. Wat gemaklik langs uitspan stoele geplaas is, met ekstra skadu net vir die warm somer dae, vir u gerief. Dit is ook geriflik langs die mooi en beskutte Patio Gazebo geplaas, met n gemaklike eet tafel.
Die warm water is beheer deur outomatiese aan en af stelsel, om krag verbruik ten beste te benut, in lyn met ESKOM se versoek spesifiek op gastehuise om beheer uit te oefen om onnodige krag verbruik onder beheer te hou. Soos die kennisgewings lees, die geyser aktiveer elke dag 2 tot 3 keer vir tussen 1 en 2 ure lank, elke keer, wat oor die algemeen voldoende is onder meeste normale omstandighede. Daar is nietemin ook 'n kennisgewing in die suite, wat gaste nooi om net 'n boodskap te stuur as hulle wel buite die geyser tye nog warm water nodig het. Daar word in sulke gevalle onmiddelik, die geyser weer vir ekstra tyd aangeskakel. Dit is ook tans die norm in die Kaap, waar water beperkings nog steeds van toepassing is, dat die daaglikse toelaatbare verbruik van water per persoon, nie die tap van 'n vol bad water per persoon akkommodeer nie. 'n Vol bad water, dreineer ook 'n hele geyser leeg, wat baie baie langer vat om weer warm te word, as 'n gedeeltelike leë geyser. 'n geyser wat leeg gedreineer word, sal koud bly tot die volgende voorafgestelde verhittings siklus. Die norm in die Kaap is dus dat almal vinnig stort om so min water as moontlik te gebruik, soos aangedui in die suites. Dit is vir ons 'n groot jammerte dat ons nooit 'n navraag of klagte van enige van die bogenoemde situasies ontvang het, ten spyte dat u genooi was om enige tyd met ons te kommunikeer met enige navrae waarmee ons kon help.
Ons het u ook gereeld in die rook area buite gesien en verneem of alles goed is met julle. Ons het julle ook die aand voor jul vertrek gesoek om te groet, maar julle het blykbaar redelik laat ingekom, dus het ons julle gemis.
Laastens vra ons om verskoning as u voel dat ons nie voldoende daaglikse navraag aan u welsyn gerig het, die eienaar het ongelukkig baie ongeriflik redelik erg ongesteld geraak in die tyd en dit was nie altyd moontlik om heeltyd teenwoordig te wees nie. Baie dankie, Linda Thorpe.

Marshrose Self-catering Accommodation
Chantel B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel B
Gesin met klein kinders

Was very neat, relaxing and very safe. Great host, felt right at home.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marshrose Self-catering Accommodation se terugvoer

Dear Chantel, thank you for your very kind rating, which we highly value and appreciate. It was such a pleasure having you stay with us and we trust your great memories will linger long.
Kind regards

Marshrose Self-catering Accommodation
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleiroosstraat 7, Welgemoed, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzytUs5O6NFZJ0n3qXNLmuAZziQdxT8I3w9w7IEffU4Sycpyy4u?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 7 Vleiroos Street Welgemoed 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.867976769159 18.624881661377
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem