Vermaaklikheid Akkommodasie by Marshall Farm | LekkeSlaap
+23

Marshall Farm

3 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Marshall Farm
Hout, swemhanddoeke en sambrele.
Belasting en Ekstras

Let op die grondpad na die instansie.

Daar is 'n TV, maar gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Die huis word voor aankoms en na gaste se vertrek skoongemaak. Skoonmaakdienste kan by Elmarie gereël word teen R200 per oggend. Wasgoed is R50 per bondel.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

3 weke voor die inklokdatum: 75% van die deposito is terugbetaalbaar indien kansellasie 3 weke voor die inklokdatum plaasvind.
2 weke voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar indien kansellasie 2 weke voor die inklokdatum plaasvind.
1 week voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar indien kansellasie 1 week voor die inklokdatum plaasvind.

Vanaf R3 000
per nag (plek vir 11)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 11)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 44 van Plaas 499, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA890cd9ea80ac2e87ca83e3d40b363f5625f179a3313380fa5accad92006bf085248018468e4a8058b9a03285c846028381a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 11) 3 5 1 5 Portion 44 of Farm 499 Vermaaklikheid 6671 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.305454761891 21.013065007637
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za