Martha's Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Martha's Cottage is 'n selfsorgkothuis in Robinhills, Randburg. Dis naby winkelsentrums, kuierplekke, sakesentrums en ander trekpleisters in Johannesburg se noordelike voorstede.

Dié kothuis is losstaande en het 'n privaat tuin. Die kothuis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 kamers met kasruimte, 'n groot badkamer met 'n stort en bad, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, vierplaatstoof, oond, skottelgoedwasser, strykyster en strykplank. Elektriese- en 'n gasverwarmer is in die winter beskikbaar.

Geniet 'n komplimentêre glas wyn op die stoep. Daar is ook 'n tuin met stoele, 'n bankie en 'n Weber. Veilige parkeerplek is voor die voordeur beskikbaar.

Die gashere woon op die perseel en is beskikbaar om inligting oor Johannesburg te verskaf; Nathalie is 'n professionele toergids en kan help met toerinligting vir Soweto, Johannesburg, Pretoria, Constitution Hill en die Wieg van die Mensdom.

Slaapplek

'n Bespreking by Martha's Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Italiaans

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Martha's Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 120 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false