LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Marthinusberg Mountain Escape | LekkeSlaap
+25

Marthinusberg Mountain Escape

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 42 resensies vir Marthinusberg Mountain Escape
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Natalie B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exactly what was needed.

Beautiful scenery and totally relaxing.

Marthinusberg Mountain Escape's terugvoer

Thank you Natalie, so pleased you enjoyed your stay.

Marthinusberg Mountain Escape
Corné G - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dit was ons derde kuier by Marthinusberg en soos die vorige kere weer fantasties! Ons sal terug wees!

Marthinusberg Mountain Escape's terugvoer

DANKIE, Corne, julle is enige tyd welkom!

Marthinusberg Mountain Escape
Mimi V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mimi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en pragtig.

Pragtige omgewing, pagtige huisie, goed ingerig en heeltemal privaat.

Marthinusberg Mountain Escape's terugvoer

Thank you so much for the awesome review. Pleased that you enjoyed your stay.

Marthinusberg Mountain Escape
Christine V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek.

Baie vriendelike ontvangs! Baie netjiese en pragtige klip-cottage met die wild as 'n bonus.

Johan M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

This was by far our favourite stay over of our two week trip. +-15 km out of Uniondale is this gem of a place. Quiet, secluded, neat with super friendly owners. Bontebok and springbok sighted.

Etienne V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great way to leave everything behind.

We had a great time, totally out of the city.

Deon L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Rus vir die siel. Stilte, asemrowende natuurskoonheid, baie vriendelik, kan nie wag om terug te gaan nie.

Willie V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V
Saam met vriende

Die oornagverblyf was puik.

Volgende besoek aan Uniondale omgewing gaan ons langer oorbly.

Mariette D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek, natuurskoon en uitsig.

Goed ingerigte selfsorghuisie vir 2 wat inskakel by die omgewing. Lekker stoep en braaiplek. Heerlike area om te stap en kan troeteldiere saamneem. Afgekampte area by 1 van die huisies.

Helene V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste paar dae van niksdoen.

Ons het baie lekker gekuier - skoon en netjies, baie lekker om net niks te doen nie. Die feit dat daar net genoeg is om jou gemaklik te huisves was 'n seën!

Jaco B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig, rustig, met die mooiste uitsig.

Vriendelike ontvangs deur Karina. Baie meer as wat ons verwag het, goeie waarde vir geld.

Beyers L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beyers L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome. So tussen die berge.

Die eerste kontak met die eienaar was alreeds spesiaal. Hulle het moeite gedoen om ons dadelik tuis te laat voel. Vars perskes en hoendereiers was deel van ons verwelkoming.

Marthinusberg Mountain Escape's terugvoer

So pleased you enjoyed your stay. Looking forward to seeing you back on Marthinusberg.

Marthinusberg Mountain Escape
Ansie D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste mini-wegbreek ooit.

Marthinusberg Mountain Escape is definitief die plek waar 'n moeë siel rus en krag kry. Die pragtige natuurskoon, die rustigheid, die helder sterrehemel in die aande, die perfek ingerigte kliphuisie is alles 'n definitiewe wenkombinasie. Marthinusberg sal ons vir seker weer sien.

Marthinusberg Mountain Escape's terugvoer

Thank you for the absolutely awesome review. Looking forward to having you back. Warm regards, Gavin.

Marthinusberg Mountain Escape
Wendy V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

We had a very relaxing quiet stay on the farm. Perfect place to unwind without any TV, radio or cellphones. We had a lovely walk on the farm to see the game and enjoyed the beautiful scenery. We stayed in The Field Mouse which is very private and secluded, where you become one with nature. The chalet was very neat and clean, equipped with all the basics. Karina was the perfect hostess, thank you for the farm fresh eggs on arrival. We will definitely be back.

Marthinusberg Mountain Escape's terugvoer

Thank you for the absolutely amazing review, it is really appreciated. We look forward to your next visit.

Warm regards, Gavin.

Marthinusberg Mountain Escape
Wessel D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste ontspanning ooit. Daar is absoluut niks behalwe die natuur en stilte met bokke en berge.

Aankoms. Pad vanaf eerste plaashek is nie baie geskik vir 'n lae voertuig nie. Ons het wel met 'n padmotorfiets reggekom as jy geduldig is. Baie vriendelike en behulpsame ontvangs. By hek ontmoet en gehelp met hekke en pad. Wooneenheid baie netjies en skoon. Als is sonkrag en gas. Waarskuwing vir gaste. Daar is nie kragpunte vir haardroërs en sulke onnodighede nie. Nie daar nodig nie in elk geval. Kan wel jou foon laai. Syn effe swak. Baie minimalisties. Steeds genoeg vir wat jy nodig het. Beste uitsig en stilte. Wildsbokke voer en in die veld stap. Lekker stoep om op te ontspan en braaiplek. Geen radio of TV. Dankie tog. Vat dalk net 'n leesboek saam en vêrkyker. En kos. Daar is heerlike boorgatwater en yskas. Beste ontspanning ooit!

Helena B K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena B K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir jou siel!

Rustige omgewing en pragtige omgewing. Die regte plek om te ontspan, baie vriendelike ontvangs gehad.

Marthinus J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus J
Enkelreisiger

Perfek om batterye te herlaai.

Ek het twee nagte daar tuisgegaan en dit was heerlik. Goed toegeruste huisie omring deur natuurskoon en stilte, en daar was nie MTN-sein op die plaas nie so dit was ook sommer 'n digital detox. Hoogs aan te beveel.

Alida K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida K
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy moeg word vir die lewe in die stad.

Wat 'n pragtige plek diep in die berg. Baie privaat. Lieflike uitsig. Omring deur natuurskoon, fynbos en berge. Stap om wild te besigtig. So vriendelike ontvang. Het selfs gratis, vars eiers by gasvrou gekry. Hierdie plek is 'n moet! Ons sal beslis teruggaan. 'n Voertuig wat hoog is van die grond af is 'n aanbeveling. Lieflik rustig!

Erika G - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing en heerlike akkommodasie.

Ons het heerlik gekuier. Omgewing is onsettend mooi en akkommodasie baie skoon, netjies en gerieflik. Ons kom beslis weer.

Mari-stel B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari-stel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi omgewing, vriendelike diens.

Mooi netjiese huisies in die natuur en baie vriendelike diens.

Anrich V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrich V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonderse mooi natuurskoon.

We had a supper host, can recommend to anyone, lovely people.

Stephen A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful place with beautiful views.

This is the ideal spot for people who want to enjoy time alone in the mountains, the unhindered views and lack of other dwellings give a peaceful setting with magnificent mountain view in the day and glorious star views at night. There is also game on the farm for wild life enthusiasts.

John L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning location and amazing hosts!

An amazing spot for an 'off the grid' stay. And Karina and Dave were terrific hosts.

Marthinusberg Mountain Escape's terugvoer

Thank you so much Dave. Pleased you enjoyed your stay. Have a fabulous new year.

Marthinusberg Mountain Escape
Evert B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Evert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plekkie is vir wanneer jy wil wegkom van alles en almal. Rustig, pad is nie vir gewone motor (sedan) nie. Wonderlike gasheer en gasvrou.

Ons het heerlik gerus en die natuur geniet. Ons sal dit graag weer doen.

Adriaan T - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vat my terug asb.

Joh, wat ‘n lekker plek! Uitstekende ligging, geriewe en uitsig. Erg lekker geslaap, my verwagtinge is oortref!

Marthinusberg Mountain Escape's terugvoer

Baie Dankie Adriaan!

Marthinusberg Mountain Escape
Johan B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol in die middel van nêrens.

Marthinusberg Mountain Escape is 'n pragtige plek.

Sharon D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing plek om net te wees.

Ligging in die middel van nêrens. Ons kon so lekker rus, braai en sonsondergang en opkoms kyk. Ons sal vir seker weer hier bly. Alle geriewe is beskikbaar en dis 'n regte “rus vir die siel”-plekkie. Baie dankie vir 'n heerlike stukkie hemel.

Annelie B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie van God se genade vir my siel.

Rustig, veilig, natuur en mens word een. Lieflik toegerus.

Johan G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nog nooit so baie stilte en sterre op een oomblik ervaar nie!

Marthinusberg Mountain Escape was ongelooflik. Trevor en sy vrou het ons baie welkom laat voel, selfs vir ons griepmedisyne gebring! Die chalet waarin ons gebly het is smaaklik en tog prakties gemeubileer. Die omgewing was 'n inspirasie en dit was heerlik om met Trevor met sy magdom kennis oor die natuur en omgewing te gesels. Kan nie wag om weer te gaan kuier nie!

Toni C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontspanning, dankie Margaret en Trevor vir julle hulp met ons noodgeval.

Baie rustig en ontspanne!

Marthinusberg Mountain Escape's terugvoer

Thank you, Jaco, really appreciate the great review.

Marthinusberg Mountain Escape
Rowena P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rowena P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute peace and tranquillity.

Marthinusberg is an ideal destination for those seeking an out of the way, quiet and peaceful place. The view of the mountains is beautiful and the night sky spectacular. The cottage is very comfortable and well equipped for self-catering. The host met us at the gate and made sure that we had all that we needed. It is also well situated for those wanting to drive over Prince Alfred's Pass.

Marthinusberg Mountain Escape's terugvoer

Thank you Rowena, really appreciate the great review.

Marthinusberg Mountain Escape
Nadia R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig natuurskoon!

Ons het hier een aand oorgebly op pad Plettenbergbaai to via die Karoo. Dit was heerlik. Ons het in die huisie genaamd veldmuis gebly en hoe lekker! Huisie is baie mooi en baie goed tougerus en moet nie praat van die vriendelike paartjie wat ons ontvang het nie. Het soos nuwe mense die volgende dag gevoel!

Stephan B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ervaring om alleen in mooi berghut tussen die berge en plante te kan wees.

Wonderlike ervaring as jy rus en stilte soek, jul alleen tussen die berge en die natuur met wilde bokkies. Geen elektrisiteit, maar darem 'n sonpaneel vir die yskas en paar ligte. Verder kook en stort jy op gas, alle ander geriewe is daar. Ons het wel 'n bedlampie gemis, maar dit was 'n onvergeetlike ervaring!

Marina G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik.

Bestuurspan het uit hul pad gegaan om te verseker dat ons gemaklik is. Goeie diens en waarde vir geld. Hoogs aan te bevele vir mense wat die Karoo rustigheid verkies.

Marthinusberg Mountain Escape's terugvoer

Dankie Hein,

Ek is so bly dat julle die tyd op Marthinusberg geniet het. Dankie vir die goie ratting dit word op reg waardeer. Vreindelike groete Gavin

Marthinusberg Mountain Escape
Francois L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nader aan die natuur kan jy nie kom nie. Absoluut fantasties.

Wat 'n wonderlike gasheer Trevor, sy vrou en Paris. Het gereed gestaan om ons te help, het so lekker gerus na ons lang reis.

Marietjie V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielskos

Dit is kos vir die siel om daar af te pak.

Estelle F - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle F
Enkelreisiger

Regtige "mountain escape".

Selfs met só baie van die veld afgebrand, was dit lekker en die uitsig deur die skuifdeure besonders.

Frikkie K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreedsaam.

Fantastiese plek. Vriendelik.

Elsolique B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsolique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als wat jy nodig het en nog meer. Ideale wegbreek.

Was 'n heerlike naweek wegbreek, net te kort! Die stilte en natuur prag was kos vir die siel.

Marthinusberg Mountain Escape's terugvoer

Thanks so much for the kind words, we look forward to hosting you again.
Warm regards,
Gavin

Marthinusberg Mountain Escape
Neill V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neill V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blissful.

An amazingly peaceful breakaway spot. Will most definitely visit again!

Stefan B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek in 'n prentjiemooi landskap.

Margareth en Trevor Dearlove is uitstekende gashere. Trevor is nie verniet 'n Legende uit Parke Raad geledere nie. Alles was keurig en en goed beplan. Van aanwysings tot rigtingwysers. Selfs die pad is goed onderhou en oop gesny. 'n Ondervinding wat ons nog baie maande sal by-bly. Beslis 'n plek wat ons weer sal besoek in die nabye toekoms. Baie dankie.

Lida S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos vir die siel.

Het reeds mense verwys wat die naweek gaan. Kon met absoluut niks fout vind nie - van die telefoonoproep die oggend om die aanwysingings te gee en reëlings van aankoms te bevestig, tot vertrek Sondag.

Marthinusberg Mountain Escape's terugvoer

Baie, baie dankie vir die terugvoer!

Marthinusberg Mountain Escape
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marthinusberg, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3YzViYmUyLTA2YjQtNGNlMi1hMDdlLWJiNjQ4Zjc4OTM2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150  per nag(plek vir 2) 42 5 1 5 Marthinusberg 10 km from Uniondale 6460 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.689460049753 23.188195824623
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!