LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Watersideliving - Cove 03 | LekkeSlaap
+26

Watersideliving - Cove 03

Selfsorg
Watersideliving - Cove 03
Vanaf R1 440
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Huurvoorwaardes: Sodra die deposito ontvang word, is die bespreking gefinaliseer. Indien kansellasies nie 30 dae of meer voor die inklokdatum plaasvind nie, sal daar aangeneem word dat die gas aanvaar het dat dit gefinaliseer is. Jy sal dan aanspreeklik gehou word vir die volle huurbedrag indien daar nie 'n plaasvervangerbespreking gevind kan word vir die volledige tydperk van die oorspronklike bespreking nie. Die deposito is nie terugbetaalbaar nie. Enige betaling bevestig die aanvaarding van die bepalings en voorwaardes van die kontrak en huisreëls. 'n Volledige kopie van die huisreëls is in 'n lêer in die eenheid. Neem asseblief kennis daarvan. Gaste moet ten alle tye by die algemene huisreëls hou (sien hieronder). Indien hierdie reëls oortree word en ons 'n klagte ontvang, sal die gas gevra word om die perseel binne 3 ure nadat 'n skriftelike kennisgewing uitgereik, te verlaat. Geen terugbetaling sal gemaak word nie. In die geval dat enige gas die huisreëls of Marina se regulasies oortree en 'n boete gehef word, is dit die gas se verantwoordelikheid om die boete te betaal. Maksimum 4 gaste word per tweeslaapkamerheid toegelaat en 6 gaste per drieslaapkamereenheid. Slegs 1 parkeerplek en 1 stel sleutels is per eenheid beskikbaar. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Vrywaring: Hiermee vrywaar die gaste, vrylik en gewilliglik, die eienaar en agente van Waterside Living Estates teen enige aanspraak van enige natuur vir enige besering, verlies, skade of ongerief waaronder gaste moontlik mag ly, direk of indirek verwant aan die instansie. Gaste betree die perseel op eie risiko. Reg van toegang voorbehou. Bring asb. jou eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -kabels saam. Voorwaardes: Enige betaling bevestig die aanvaarding van die bepalings en voorwaardes van die kontrak en huisreëls. Die breekskadedeposito, indien van toepassing, sal in jou bankrekening inbetaal word 2 weke na die uitklokdatum en na die inventaris nagegaan is. Indien enige gelde ontvang word, of enige terugbetalings gemaak word in 'n SWIFT-bankrekening in, sal daar 'n R185 fooi gehef word. Parkeerplek vir 'n permit vir dagbesoekers moet voor aankoms gereël word. Permitte moet in voorruit verskyn teen R50 per voertuig. Besoekers word tussen 08:00 en 22:00 toegelaat. Gaste moet op hul aangewese parkeerplek parkeer en besoekers parkeer op die besoekersparkeerplek. Geen harde musiek, geen geraas en ook geen harde gepraat nie. Geen partytjies of byeenkomste word toegelaat nie. Skoonmaak- en wasgoeddiens: Ons besprekingstariewe sluit alle skoonmaakdienste en omruil van linne in die eenheid uit. Daaglikse skoonmaakdiens, uitsluitend Sondae en openbare vakansiedae, kan vooraf gereël word by die kantoor. Wasgoeddienste is beskikbaar. Bring asseblief jou wasgoed voor 09:00 en tel dit tussen 16:00 en 17:00 weer op. Reël asseblief by die kantoor.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 330
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Island Palm-rylaan, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzJpoooGZKkiIPkyCbM5YUB6oUdLmZV7EtQWkaDk5uZJqa7AZwz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 330  per nag (plek vir 4) 1 5 1 3 Island Palm Drive Jeffreys Bay 6331 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -34.077189760571 24.919105768204
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!