Martinique Cove
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 17 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Duane D - Nov 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Duane D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Clean, neat and well appointed unit.
Unit starting to show wear and tear, especially bathroom ceilings.
Brenda V - Nov 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Brenda V
Baie mooi plek.
Ons het verskriklik lekker gebly. Die plek was mooi, netjies en gerieflik. Sal definitief weer daar bly.
Thelma G - Nov 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Thelma G
Gesin met klein kinders
Netjies skoon woonstel met uitsig en alles wat 'n mens nodig het.
Die woonstel was netjies en skoon met alles wat 'n mens nodig het. Daar is 'n mooi uitsig oor die kanaal en die binne-braai is perfek vir koue dae. Die kinders het die swartbord mure geniet. Ons het lekker gebly en sal beslis weer terugkeer.
Carli S - Oct 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Carli S
Gesin met klein kinders
Gerieflik en goed toegerus.
Ons het heerlik gebly. Die woonstel was gerieflik en goed toegerus. Daar was genoeg om te doen in die oord vir ons 2 jarige seuntjie.
Cindy B - Oct 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Cindy B
Saam met vriende
Good value for money.
Had a lovely stay in a neat, comfortable place with an excellent view.
Morné E - Jul 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Morné E
Asemrowende uitsig en mooi omgewing.
Die uitsig en die atmosfeer was 5-ster. Alles wat jy nodig het is reeds beskikbaar en dit wat jy kort is om die draai. Sal beslis enigiemand aanbeveel om hier te bly!
Marina A - May 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marina A
Saam met eggenoot/lewensmaat
Was 'n heerlike familievakansie.
Ons was heerlik verwelkom en gehelp met die inboek. Kompleks is goed geleë en die kinders het dit geweldig geniet. Die braai wat deel is van die huis met 'n uitsig was wonderlik op koue aand. Sal beslis weer gaan.
Liesll S - Feb 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Liesll S
Saam met vriende
Wonderful.
Fabulous host, awesome always.
Elsabe V - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Elsabe V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Die mooiste en mees perfekte plek vir jou vakansie!
Martinique Cove het al ons verwagtinge oortref! Ruim en uiters gerieflike woonstel met alles wat jy nodig het, en nog meer. Onverbeterlike uitsig oor die kanale met restaurante amper op jou voorstoep. Hier kan jy heeltemal ontspan in 'n pragtige en baie veilige omgewing. Op die koop toe kry jy 'n baie aangename en vriendelike gasvrou!
Ronelle F - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ronelle F
Saam met eggenoot/lewensmaat
Absoluut die moeite werd.
Asemrowende uitsig, met best ligging, baie veilig wat baie belangrik is vir ons van Gauteng. Beste vakansie wat ons gehad het in jare. Sal definitief aanbeveel vir familie en vriende.
Jacques M - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jacques M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie lekker gebly.
Baie mooi en netjies. Die toegeboude stoep is beslis 'n wenner. Alle geriewe beskikbaar.
Lauren I - Nov 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Lauren I
Gesin met klein kinders
Martinique Cove was well equipped and kid friendly with beautiful views.
We had a wonderful holiday at Martinique Cove. Our host Marian contacted us the day before to let us know we were able to check in early, she made sure that our check in was quick and easy. On entering the unit, Marian had thought of all the extra's that one would need after a long trip. Coffee, tea, milk, sweets for the little ones and a huge chalk board to draw on as well as all the necessary pantry goodies we forget about at the shops. The unit was clean and fresh with modern features, beautiful kitchen, modern sparkling clean bathrooms and comfortable ...
Sien meer
Michelle S - Nov 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Michelle S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Rustig verby.
Baie netjies plek, als wat jy nodig het is daar.
Dave W - Sep 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Dave W
Saam met vriende
What a great place.
Everything of the best and very neat.
Annarien E - Aug 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Annarien E
Saam met eggenoot/lewensmaat
Was okei. Uitsig was mooi.
Ek het gemengde gevoelens oor die plek, so ek sal liewer niks verder sê!
Liesll S - Aug 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Liesll S
Saam met vriende
Our stay was awesome.
Mariaan provided us with excellent service, friendly and helpful. We will definitely come back again next year February and August.
Vanessa O - Aug 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Vanessa O
Awesome.
Loved our stay at Martinique Cove, will definitely go again.
Gaste wat na Martinique Cove gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |