Watersideliving - Cove 26

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Watersideliving - Cove 26 is 'n volledig toegeruste tweeslaapkamerwoonstel op die eerste verdieping in 'n veilige kompleks in Marina Martinique. Dié gesellige eenheid is regs langs die water en bied ongelooflike uitsigte.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbel- én enkelbed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad. Daar is 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis en -sitarea met 'n TV. 'n DStv-koppelpunt is beskikbaar, so gaste kan hul eie dekodeerder, slimkaart en kabels saambring (Die TV het nie 'n HDMI-koppelpunt nie). Die sitarea bied toegang tot 'n balkon met braaigeriewe.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is ook 'n wasgoeddiens teen ekstra koste.

Slaapplek

'n Bespreking by Watersideliving - Cove 26 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Watersideliving - Cove 26 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 075 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za