Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Martinique Cove 6

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 6, Marina Martinique, Port Au Prince-singel, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Martinique Cove 6 is 'n selfsorgwoonstel in die Marina Martinique-kompleks in Jeffreysbaai. Die kompleks is naby die strand en restaurante in die area.

Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die ander het 'n bad. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien en ander toebehore. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die leefarea langsaan het 'n enkelslaapbank en etenstafel met sitplek vir 4. Die kompleks bied 'n swembad, gimnasium buite en 'n speelpark vir kinders wat oorkant die waterpark en Wharf-restaurant is.

Die eenheid het DStv, internet en 'n binnebraai. 'n Kajak en tjoep is beskikbaar om in die marina te gebruik. Die eenheid is ook met 'n omskakelaar vir beurtkrag toegerus.

Die kompleks is 5 km vanaf Jeffreysbaai se middedorp en sowat 94 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Martinique Cove 6 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 33 resensies vir Martinique Cove 6
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Eenheid 6, Marina Martinique, Port Au Prince-singel, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Martinique Cove 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 6, Marina Martinique, Port Au Prince-singel, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb948268006be1ef2c4f97691c1a90795baff9acad1a5105d2b635bd5e589411141e19dc234caf49a1ec09fb4af93ff50e781?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 Unit 6, Marina Martinique Port Au Prince Crescent 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.075503815361 24.91572374048