Sandy Point Akkommodasie by Martinique Oceanfront Beach Villa | LekkeSlaap
+71

Martinique Oceanfront Beach Villa

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nautilussingel 11, Sandy Point Beach Estate, Sandy Point, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 504 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Martinique Oceanfront Beach bied selfsorgverblyf op 'n eksklusiewe landgoed met 'n hek in St. Helenabaai.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n stort of 'n bad. Drie van die kamers is op die onderste verdieping en die vierde kamer is op die boonste verdieping. Die trap is 'n moderne aspek van die huis en lei na 'n hangmat-ontspanningsarea.

Die kombuis is ten volle toegerus en afgewerk met vlekvryestaal en het hout werksoppervlaktes. Daar is ook ingeboude braaigeriewe. Die oopplan-leefarea het 'n kaggel, gemaklike banke en 'n eetarea. Die leefarea lei na 'n hout dek met direkte toegang tot die strand.

Die dubbelmotorhuis het 'n afstandbeheerde deur en parkeerplek vir 2 motors. Daar is ekstra geplaveide parkeerplek vir nog 2 motors op die perseel.

Doendinge in St Helenabaai sluit swem, hengel, walviskyk, snorkel, duik en gholfspeel in.

Slaapplek

’n Bespreking by Martinique Oceanfront Beach Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Martinique Oceanfront Beach Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Nautilussingel 11, Sandy Point Beach Estate, Sandy Point, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Martinique Oceanfront Beach Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 504
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R5 504
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nautilussingel 11, Sandy Point Beach Estate, Sandy Point, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArhyekNekfW8bj2ki9SAvb7COKXZOg8AhPx2PJj9zOd1bdrsGjo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 504  per nag (vir 8 persone) 14 5 1 5 11 Nautilus Close Sandy Point Beach Estate, Sandy Point 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -32.7383 18.0083
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za