LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by MH Guestfarm | LekkeSlaap
+48

MH Guestfarm

  • Kapasiteit: 57 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montroseplaas, N4, Schoemanskloof, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

MH GuestFarm is 30 km van Mbombela (Nelspruit) af op die Montrose-pas en 41 km van Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe af geleë. 'n Pendeldiens is beskikbaar vir gaste.

Die gastelodge beskik oor 'n verskeidenheid verblyfopsies, van en suite-dubbelkamers tot selfsorgwoonstelle en 'n unieke geleentheid om onder die Afrika-sterre te slaap. Dit is beskikbaar in die gewilde A-raam-tenthuise van hout. Dit is ook selfsorg en bied gaste onbeperkte toegang tot die natuur.

MH GuestFarm bied 'n venue vir troues, konferensiefasiliteite, spanbou, verblyf vir kontrakteurs en gesinne, kinderpartytjies, jaareindfunksies, 'n korporatiewe raadsaal, romantiese pieknieks, voetslaanroetes en vele meer.

MH GuestFarm word hoog aangeskryf vir sy skoonheid, vriendelike ontvangs en goeie waarde vir geld. Die lodge is net 14 km vanaf Sudwala-grotte, 90 km vanaf God's Window en 90 km vanaf die Kruger Wildtuin. Die lodge sal almal wat hier bly met 'n leeftyd vol herinneringe laat en die Krokodilrivier wat deur die lodge vloei bied ook die Montrose-waterval. Die bestuur met hulpvaardige personeel sal seker maak elke gas se verwagtinge word oortref.

MH GuestFarm is ook 'n rehabilitasiesentrum vir die pragtige wild van Afrika. Die wild loop vrylik rond en maak soms geraas.

Die akkommodasie is op 'n besige pad geleë en dit raak soms besig en raserig. Doen asb. navraag oor akkommodasie wat nie deur dié pad geaffekteer word nie.

Die eenhede moet op die uitklokdatum ontruim word, maar gaste kan steeds die geriewe op die perseel geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 20 resensies vir MH Guestfarm
Netheid
4.1/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Montroseplaas, N4, Schoemanskloof, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink MH Guestfarm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panoramaroete Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 57 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montroseplaas, N4, Schoemanskloof, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiKTB6dPQ1qKdVqmH7c0KO2aewKUc34wGI2mboS3h0TJUU844dF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300  per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Farm Montrose N4, Schoemanskloof 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.450986218498 30.705628395081
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!