Marula Camp

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Marula Camp is in die Tshukudu-wildreservaat geleë. Ervaar die bosveldgeluide en die wildlewe vanaf die swembad of jou safari-tent of kothuis se stoep.

Verblyf word aangebied in 2 luukse, Afrika-styl safari-tente met en suite-badkamers, asook 4 kothuise. Al die eenhede beskik oor lugversorging. Dis 'n gesin-safarikamp en ons verwelkom gaste van alle ouderdomme.

Die kamp het 'n gemeenskaplike sitkamer en kroeg met DStv, gratis WiFi en 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis. Die vriendelike personeel sal vir jou 'n vuur in die tradisionele Afrika-boma aansteek sodat jy jou aandete kan geniet. Die eenhede word skoongemaak en linne, handdoeke en 'n beperkte hoeveelheid vuurmaakhout word voorsien. Jy hoef slegs jou eie drankies, etes en swemhanddoeke saam te bring.

'n Ervare wildbewaarder kan jou op 'n vroegoggend staproete deur die bos neem of 'n 4x4-roete wat uitstekende wildkykgeleenthede van die Groot 5 in hul natuurlike habitat bied.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Begeleide Wildritte Ingesluit
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marula Camp gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 640 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]