Phalaborwa Akkommodasie by Marula Garden Cottage | LekkeSlaap
+39

Marula Garden Cottage

7 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Starlingstraat 10, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 R510 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Marula Garden Cottage is in die dorp Phalaborwa geleë. Dis bekend as die sentrale hek na die Krugerwildtuin en is die ideale safari-bestemming in Limpopo.

Die eenheid het 'n slaapkamer, sitkamer, kombuis en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n platskerm-TV met basiese kanale en Wi-Fi. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asseblief hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster, braaipan en die nodige geriewe. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n slaapbank, ideaal vir twee kinders. Die eenheid het lugversorging en toegang tot die gemeenskaplike geriewe soos die swembad, klimraam, veilige parkeerplek en braaigeriewe.

Etes en kospakkies kan gereël word vir sakereisigers.

Slaapplek

’n Bespreking by Marula Garden Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 7 resensies vir Marula Garden Cottage
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Starlingstraat 10, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Gaste dink Marula Garden Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R850
Vanaf R510
per nag (plek vir 4)
was R850
Vanaf R510
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Starlingstraat 10, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaCmFahi1HnhEA73UkhnwWN14KxQAKY85SIm70rxWI4pEcoHFXc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, nou Vanaf R510  per nag (plek vir 4) 7 5 1 4 10 Starling Straat Phalaborwa 1390 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -23.929910417429 31.133549982803
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za