Transkei Akkommodasie by Mary’s Place | LekkeSlaap
+27

Mary’s Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madakeni, Umngazana, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 380 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Mary’s Place is 'n knus selfsorgkothuis in Port St Johns in die Oos-Kaap wat ideaal geleë is, met 'n panoramiese uitsig oor die Indiese Oseaan van die houtdek af, asook 'n pragtige uitsig oor die Makadeni-vallei. Gaste kan 'n drankie geniet terwyl hulle kyk hoe die son opkom of onder gaan. Die sonopkoms kan aan die voorkant van die kothuis gesien word. Dié kothuis is ideaal vir 'n rustige gesinswegbreek.

Die verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 3 enkelbeddens en 'n tripelstapelbed met 'n koningingrootte-bed onder en 'n enkelbed bo. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, groot vrieskas en stoof. Daar is 'n toonbank ook. Die sitarea het bank en buite is daar 'n houtbalkondek met met tafelsitplek vir 8. Die huis het ingeboude braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Mary’s Place sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 6 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Madakeni, Umngazana, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Transkei Oos-Kaap
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madakeni, Umngazana, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1wGC1Iq1h93wEBFLad9KkcbrlvqkAl3hlnyHkjsn1RGnjWvyfs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 380  per nag (plek vir 8) Madakeni Umngazana 5120 Oos-Kaap 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -31.707221380474 29.409818754055
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za