Transkei Akkommodasie by Mary’s Place | LekkeSlaap
+27

Mary’s Place

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Mary’s Place
Selfsorg. Handdoeke, lakens, seep, toiletpapier en hangers word voorsien.
Belasting en Ekstras

Ontbyt en aandete kan op versoek gereël word.
Pendeldienste van en na King Shaka Internasionale Lughawe kan gereël word. Koste is baseer op groepgrootte.
Ongelukkig word geen kinders onder 10 jaar toegelaat nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei.
Gaste moet navraag by die instansie doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek. 'n 4x4-voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madakeni, Umngazana, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1wGC1Iq1h93wEBFLad9KkcbrlvqkAl3hlnyHkjsn1RGnjWvyfs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 380  per nag (plek vir 8) Madakeni Umngazana 5120 Oos-Kaap 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -31.707221380474 29.409818754055
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za