Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mary's Window

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Mary's Window
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lisa P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lafenis vir die siel.

Heerlike verblyf met 'n pragtige uitsig. Melanie en hulle was baie gaaf en laat mens dadelik tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, droom verblyf!

Pragtige, veilige verblyf. Melanie is voorwaar 'n baie vriendelike gasvrou. Ons het in die studio-eenheid gebly en ons was verbaas oor hoe goed die eenheid ingerig is. Die dekor is baie pragtig en stylvol. Melanie het regtig uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die snacks ens., was 'n groot verrassing. Ek beveel regtig Mary's Window aan vir almal. Jul sal nie spyt wees nie. Daar is 2 eenhede om van te kies, die studio vir 'n kleiner groep mense, en dan die familie-suite vir groter groepe. Maar boek en gaan kyk en ervaar self hierdie juweel in Old Place, Knysna. Ons sal weer teruggaan soontoe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mary's Window se terugvoer

Thank you very much Petra for the lovely review.
We hope you and Shaun will visit us again sometime...and the weather will be glorious and sunny!
Take care
Best regards
Melanie & John

Mary's Window
Debbie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie met 'n eienaar wat soveel moeite doen.

Die eenheid is baie netjies en Melanie gaan eerlik uit haar pad uit vir jou. Die eenheid self het alles wat jy nodig het en meer. Die plekkie is baie skoon en netjies. Daar is baie moeite gedoen met die dekor. Die gasvrou dink regtig aan alles om jou verblyf perfek te maak. Ons het ons verblyf baie geniet.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline B
Gesin met klein kinders

Wonderlike uitsig!

Die uitsig is waarvoor jy hier slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gisela G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gisela G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Owner was extremely friendly and helpful. The location, view, and general comfort was excellent.

The only issue we had was that the original unit we were booked into was up a steep flight of stairs. This potentially negative aspect was not mentioned in the advert, but should be mentioned. We would not have booked this unit if we had known. As I have just had a knee replacement operation and my wife also struggles with climbing steep stairs, the access was a real problem for us. After one night in this unit, the owner kindly arranged for us to swap to the second unit, which does not involve climbing stairs. Our comments above are based on our stay in the second unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money and friendly hostess.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geoffrey P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoffrey P
Gesin met klein kinders

Definitely a good sleep.

I give Mary's Window definitely a 5 star, I had everything which was needed. Mary's window has an amazing view over Knysna.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindy Lee B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy Lee B
Gesin met klein kinders

Awesome.

We were delightfully surprised by the cosy cottage feel the unit had, it was fully equipped with high quality appliances and had everything we would need. The owners are very friendly and helpful. We enjoyed a beautiful view of the Knysna lagoon. We would certainly recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mary's Window se terugvoer

Hi Lindy Lee,
Thanks for your review, although we are perplexed why you have rated cleanliness as 4.
We take great care and time to ensure our accommodation is thoroughly clean.
We also went the extra mile to accommodate a 3rd child and provided you with a cot.
Many thanks & kind regards
Melanie & John

Mary's Window
Mareli V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ligging en goed toegeruste woonstel.

Nie net was die diens uitstekend nie, maar die woonstel het 'n pragtige uitsig oor Knysna en daar was alles en meer wat ons nodig gehad het vir 'n gemaklike naweek-wegbreek. Die ekstra moeite wat gedoen word met peuselhappies, lekker koffie en kaggel in die sitkamer, dra alles by dat Mary's Window definitief die moeite werd is om aan te beveel vir enige iemand wat verblyf in Knysna soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mary's Window se terugvoer

Thank you, Mareli.
A pity I didn't get to meet you.
Happy you enjoyed your stay and we look forward to hosting you again sometime in the future.
Kind regards,
Melanie & John.

Mary's Window
Lariska B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lariska B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker, die plekkie is perfek vir 2 mense en die ligging is great. Ons tyd daar was baie lekker. Die plek was skoon, netjies en mooi en die plek het 'n stunning uitsig.

Die plekkie is baie modern, netjies en baie goed toegerus. Ons was met ope arms ontvang en het 'n heerlike tyd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mary's Window se terugvoer

Thank you, Lariska.
We hope to see you again in the future.
Kind regards,
Melanie & John.

Mary's Window
Gavin M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin M
Gesin met tieners

Photos don't do justice, place was fantastic.

We had a great stay, John and Melanie were very helpful and friendly. Will be back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mary's Window se terugvoer

Thank you Gavin.
It was great having you and your lovely family stay with us and we hope you'll visit us again.
John mentioned you had a contact for fireplace insulation. If you have a moment, please could you forward his details to us.
Wishing you all the very best in the future.
Mel and John.

Mary's Window
Heinz B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinz B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie leker gekuier en gerus.

Mary's Window is baie goed geleë en is regtig naby aan als wat jy wil doen in Knysna. Ons het leker daar gebly en gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 49, Upper Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f32974f05aaeb4ab66eca90a07d294d364dec734b943e68f08d434c5872af519483531e9ce73f44c267bcc959b4a3549a59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 49 Milkwood Drive Upper Old Place 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.03628 23.06854