Mary's Window
Kry 30% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 24 Mrt 2022 tot 12 Des 2022 gemaak.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milkwood-rylaan 49, Upper Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R750R525 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mary's Window bied selfsorgverblyf in die stil woonbuurt, Old Place, in Knysna. Die gastehuis spog met mooi uitsigte oor die strandmeer en op die Knysnakoppe en is ook naby die middedorp.
Verblyf is beskikbaar in 2 suites wat geskik is vir 2 volwassenes of 2 volwassenes met 1 of 2 kinders. Elke eenheid het 'n privaat badkamer, kombuis, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis peuselhappies en 'n paar basiese benodighede word met aankoms voorsien.
Verder is daar gratis WiFi, braaigeriewe, 'n omheinde swembad en veilige parkeerplek.
Mary's Window is naby restaurante en winkels en is net 3 km vanaf die Knysna Waterfront, 4 km vanaf die Knysna Gholfbaan en 'n mooi, kort rit na besienswaardighede en aktiwiteite op die Tuinroete.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Milkwood-rylaan 49, Upper Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Mary's Window het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milkwood-rylaan 49, Upper Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom