Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mary's Window

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 49, Upper Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mary's Window bied selfsorgverblyf in die stil woonbuurt, Old Place, in Knysna. Die gastehuis spog met mooi uitsigte oor die strandmeer en op die Knysnakoppe en is ook naby die middedorp.

Verblyf is beskikbaar in 2 suites wat geskik is vir 2 volwassenes of 2 volwassenes met 1 of 2 kinders. Die gesinsuite is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Elke eenheid het 'n privaat badkamer, kombuis, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis peuselhappies en 'n paar basiese benodighede word met aankoms voorsien.

Verder is daar gratis WiFi, braaigeriewe, 'n omheinde swembad en veilige parkeerplek. Let asb. dat die gesinsuite via trappe bereik word en die ateljee is op die grondverdieping.

Mary's Window is naby restaurante en winkels en is net 3 km vanaf die Knysna Waterfront, 4 km vanaf die Knysna Gholfbaan en 'n mooi, kort rit na besienswaardighede en aktiwiteite op die Tuinroete.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Mary's Window
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Milkwood-rylaan 49, Upper Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mary's Window het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 49, Upper Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f32974f05aaeb4ab66eca90a07d294d364dec734b943e68f08d434c5872af519483531e9ce73f44c267bcc959b4a3549a59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 49 Milkwood Drive Upper Old Place 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.03628 23.06854