Mascarene Martin Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mascarene Martin Guest House is vernoem na die Maskareense swaeltjies wat elke somer 'n draai maak in Suid-Afrika. Dié delikate voëltjies maak elke somer nes teen die hoogste kranse.

Ons is in Witkoppies geleë, 'n stil en veilige buurt in Klerksdorp, op die hoogste heuwel in die omliggende omgewing. Klerksdorp is in die Noordwes Provinsie geleë.

Ons bied verblyf in enkel-, dubbel- en 2-enkelbedkamers, en ons het iets vir elke voorkeur en begroting. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, waaier, elektriese kombers, ekstra komberse, en 'n en suite-badkamer.

Soggens word 'n volledige Engelse ontbyt in ons suster-gastehuis bedien - dit is net 1 kilometer met die straat af. Smullekker tuisgemaakte aandetes is ook op versoek beskikbaar gedurende die week.

Mascarene Martin Guest House het 'n lapa en 'n swembad vir gaste wat buite wil ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek aan die agterkant van die gastehuis.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mascarene Martin Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R590 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za