Makhado Akkommodasie by Mashovhela Bush Lodge | LekkeSlaap
+75

Mashovhela Bush Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 11 resensies vir Mashovhela Bush Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5
Penny R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Penny R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dustbins in room were dirty on arrival. Air con not working. Pool very dirty.

Lovely location. Bush guide was a good match. Management seems a little lazy.

Mashovhela Bush Lodge's terugvoer

Dear Penny,

Thank you for your feedback.
I am glad that you have enjoyed the walking experience with the guide and the overall bush experience.

Kind Regards
Tania Nel.

Mashovhela Bush Lodge
Christiaan H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan H
Enkelreisiger

Fantastiese ervaring.

Fantastiese ligging en diens.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great experience

Great location and service.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gerhard V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V
Saam met vriende

Personeel het uit hulle pad gegaan om dit vir ons gerieflik te maak.

Die span het alles in hulle vermoë gedoen om die verblyf vir ons besonders te maak. Warmwatersakke in die bed. Braaier en eetgerei spesiaal voorsien vir ons braai. Sal beslis weer daar gaan bly in die toekoms.

Mashovhela Bush Lodge's terugvoer

Hello Christiaan
Baie dankie, ons is baie bly dat jy dit by Mashovhela Bush Lodge geniet het.
Ons hoop om jou gou weer by Mashovhela te verwelkom.
Vriendelike groete
Tania Nel

Mashovhela Bush Lodge
Charlotte P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Charlotte P
Saam met vriende

Bad admin.

Die omgewing is regtig baie mooi en in die bos. Moenie eers probeer sonder 'n SUV, klein voertuig gaan verniel op die pad na die lodge. Daar is aansienlike ruimte vir verbetering met administratiewe bestuur. Onthou om maar alle kwotansies van betalings uit te print saam te neem. Die internet is nie van die beste a.g.v. die berge in die area.

Nele C - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nele C
Gesin met klein kinders

Onvergeetlike ervaring!

Mooiste natuurskoon. Vriendelikste en hulpvaardigste gashere en -vrou wat geen moeite ontsien het nie. Ons is absoluut op die hande gedra en geen moeite is ontsien om ons verblyf onvergeetlik te maak nie! Die jonge Dean Kruger het sy ongelooflike kennis van die veld met entoesiasme gedeel en my 10-jarige seuntjie was in trane toe ons verblyf tot 'n einde kom. Rus en vrede in die asemrowende mooi berge van Louis Trichard ... ons sal dit nooit vergeet nie en kan die lodge hoogs aanbeveel.

Pieter D - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D

Goeie omgewing. Geriewe kort dalk bietjie opgradering; andersins goed vir die bos.

Vir 'n oorslaapplek op pad na die noorde van die Kruger Wildtuin of Zimbabwe, is dit baie gerieflik. Mooi omgewing! 'n Moet-doen is die 4x4-rit na die waterval.

Cindy C - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy C
Gesin met klein kinders

The food was fabulous. The personal service was amazing.

The food was amazing and so was the personal service, especially from Mpho. The signs to the falls however were lacking and we got lost twice for a little over 4 hours. The signs definitely need a good upgrade. Besides this little issue, it was amazing and an experience of a lifetime.

Cindy C - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy C
Saam met vriende

Fantastic

Fantastic bush lodge.

Malcolm S - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A most enjoyable weekend! We would definitely recommend it to friends and family.

Our stay at Mashovhela was most enjoyable, we were lucky enough to be there at the same time as the owner and I really enjoyed the pre-dinner discussions we had with him and his friend. We liked the intimacy that the resort projects. The meals, especially dinners, were really more that what we had expected and it was clearly evident that the chef went out of his way to prepare these meals. Both the guided and unguided walks were great. The guide on the walks not only seemed to adapt to our pace, but at the same time made the walk most informative about both the history of the area as well as the natural environment.

Kallie D - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Kallie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige area en baie behulpsame en vriendelike personeel.

Dit was baie lekker gewees, maar ek dink dit is te duur vir Suid-Afrikaners. Dit is meer gemik op die oorsese mark.

Komane M - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Komane M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a weekend away to remember, for both of us!..

We really enjoyed the reception upon our arrival, the atmosphere, the food, our little friends around (the monkeys), and the tour trails which were very enjoyable! We got in touch with nature, as we are getting tired of the big city life. Over all, it's a decision we both will never regret! Thanks!

was R1 000
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
was R1 000
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
was R1 000
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Morning Sun Reservaat, N1 Soutpansberg, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPCNLM7zJS7qXJqDk3ylImZx8RFrzaC2RNgXFBTHBLKoZzw9teE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, nou Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 4 Morning Sun Reserve N1 Soutpansberg 0920 Limpopo 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -22.944257621189 29.889964813492
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za