Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mashudu Private Game Lodge

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Mrt 2024 tot 31 Mrt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 R1 085 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mashudu Private Game Lodge is 45 km vanaf Nylstroom en is ideaal vir 'n troue, konferensie, 'n naweek of 'n wegbreek in die middel van die week.

Dié lodge bied verblyf in 'n bos-tent of 'n kamer. 'n Yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en badhanddoeke (slegs in die kamers) word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring. Gaste wat in die tente bespreek, moet hul eie badhanddoeke en swemhanddoeke saambring.

Elke kamer bied slaapplek vir 2, het 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Rook is streng verbode in die kamers.

Die tente is in die bosveld en bied elk slaapplek aan 4 tot 6 persone. Tente beskik oor 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens of 2 stapelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Tente het 'n privaat boma en toegeruste kombuis (geen mikrogolf nie), maar indien groepe bespreek, kan die gemeenskaplike boma en kombuis gebruik word. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Rook is streng verbode in die tente.

Neem kennis dat 'n tent met 4 beddens slegs vir 4 volwassenes geskik is, en die tente met 6 beddens slegs vir 4 volwassenes en 2 kinders jonger as 18 jaar geskik is, indien daar meer as 4 volwassenes is, moet 'n addisionele tent bespreek word. Lig asb. die lodge in van die aantal volwassenes sowel as aantal kinders en hul ouderdomme met die bespreking.

Mashudu Private Game Lodge het 'n geskenkwinkeltjie en 'n kroeg. Die lodge het 'n gemeenskaplike swembad en 'n speelarea vir kinders. 'n Pragtige lower groen grasperk met 'n swembad is by die bostent kamp geleë. Doendinge sluit 4x4-wildritte, voëlkyk, stap- en fietsryroetes, voetslaan en motorfietsry in die veld in. Rook is verbode in die kamers en tente. Die restaurant kan op versoek vir konferensies, troues en groot groepbesprekings gebruik word.

Die pad na die lodge is 'n teerpad, maar na die tentekampplek is dit 'n klipperige pad. Gewone karre kan die pad ry, maar net stadig.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Mashudu Private Game Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Langs die R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Mashudu Private Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf R1 550
R1 550 R1 085
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 550
R1 550 R1 085
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3B3C1rLfzfcF2KTRcSuRMWIHIJkm38hbz8xBbuujp6A2bue1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 085 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Off the R33 Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -24.381269131901 28.138883113861