Van Riebeeck Park Akkommodasie by Mastersview B&B | LekkeSlaap
+19

Mastersview B&B

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Masters-straat 22, Fairway Hoogtes, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R980 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mastersview B&B het 'n skouspelagtige uitsig en is op die Worcester Gholfbaan, binne stapafstand van die klubhuis geleë. Daar is 2 gerieflike kamers met en suite-badkamers met storte: 1 kamer het slaapplek vir 2 en die ander kamer het slaapplek vir 4. Rook is verbode.

Die kamers het aparte ingange met koffie- en teamaakgeriewe, waaiers, verwarmers, koordlose Internet, DStv en 'n kombuis, en 'n ligte selfsorg-ontbyt word voorsien. Jy kan jou eie maaltyd voorberei as jy nie lus is om al die heerlike restaurante in Worcester en omgewing te probeer nie.

Dit is ook geskik vir sakereisigers. Linne en handdoeke word voorsien.

Ons verblyf is op die Worcester Gholfbaan geleë wat deur Gary Player ontwerp is. Dit is omring deur pragtige berge en verskeie bergfietsroetes en staproetes. Die ongelooflike Karoo Botaniese Tuine is minder as 'n kilometer van ons af. Fairy Glen, 'n Groot 5-wildreservaat, is net 'n klipgooi van ons af.

Worcester is die poort na baie roetes, met pragtige landskap- en natuurtonele-uitsigte. Van Mastersview B&B is dit maklik om al die versteekte skatte van die Boland te ontdek - wynroetes, staproetes, bergfietsry, visvang, perdry en gholf. Dit is slegs 'n klipgooi van hospitale, restaurante, wynkelders en die Worcester Mountain Mill Inkopiesentrum af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 43 resensies vir Mastersview B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Masters-straat 22, Fairway Hoogtes, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mastersview B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Masters-straat 22, Fairway Hoogtes, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyNTZmMDgwLTRjYWItNGNkMC04MmQ5LTZiZDY5NTlmYzA1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (vir 2 persone) 43 5 1 5 22 Mastersway Fairway Heights 6850 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.617648122832 19.446069002151
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za