LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mastersview B&B | LekkeSlaap
+19

Mastersview B&B

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 43 resensies vir Mastersview B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Adele A - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best view in Worcester. Loved it.

Affordable, beautiful accommodation perfect for gholf lovers, will book there again, owners and staff were very friendly as well. Only thing that could be improved on is WiFi access.

Melt D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melt D
Besigheidsreis

Perfekte verblyf.

Vriendelike gasheer.

Ronel V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie dankie vir die gasvryheid!

Patricia D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and quiet, friendly hosts and fantastic view.

Had a wonderful time at this beautiful, quiet and best view ever B&B would love to go back there in summer for the swimming pool facilities at hand. Would recommend anyone to go book there. Keep up the good work and friendly service.

Mastersview B&B's terugvoer

Good day Patricia,

Always a pleasure and so happy that you enjoyed your stay. Please come again.

Mastersview B&B
Janet M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet M
Saam met vriende

Voel tuis asof dit jou huis is.

Baie lekker, rustige omgewing.

Estie B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie B
Gesin met tieners

Gerieflike verblyf.

Vriendelike eienaars, skoon en netjiese kamers, baie gerieflik vir wat ek nodig gehad het vir die naweek.

Mastersview B&B's terugvoer

Ons sien uit om julle weer hier te ontvang.

Mastersview B&B
Yolandie G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandie G
Gesin met tieners

Baie netjies, perfek geleë, maar uiters moeilike nou ingang en parkering.

Baie netjies, baie huislik en gasvry. Motoringang en parkering is ongemaklik en senutergend om in en uit te ry. Het lekker gebly en was baie gerieflik.

Mastersview B&B's terugvoer

Ek is jammer as julle die ingang en parkering moeilik gevind het. Die ingang is wyer as 'n normale motorhuis deur dit skep moontlik 'n illusie dat dit nouer is.

Mastersview B&B
Dina -marie P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina -marie P
Enkelreisiger

Heerlike, rustige blyplekkie.

Baie skoon en netjies. Vriendelike ontvangs met o.a. heerlike vars vrugte vir ontbyt. Sal beslis weer oorbly!

Jaco B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Gesin met tieners

Uitstekend, sal weer in die toekoms daar gaan oornag.

Die uitsig is uitstekend, ons is baie vriendelik ontvang. Die kamers is baie netjies en skoon. Kan dit regtig aanbeveel.

Leon K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K
Saam met vriende

Fantastiese uitsig.

Alhoewel ons net vir een aand oorgeslaap het, was dit steeds genoeg om te besef dat Mastersview goeie waarde vir geld gebied het. Die gastehuis is buite die besige dorp geleë in 'n rustige en vreedsame omgewing. Die uitsig oor die gholfbaan is asemrowend mooi. Die kamers is baie goed toegerus en het alles wat benodig was om die kamers gerieflik te maak. Ons het vriendelike diens van Susan gekry - sy het selfs die sneeu op die berge vir ons uitgewys met ons vertrek. Ek kan Mastersview sonder aarseling aanbeveel.

Bernard S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bernard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Baie mooi ligging. Het altyd rustig en veilig gevoel.

Cobus R - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus R
Saam met vriende

Pragtig, veilig en baie vriendelike mense.

Ek sal Mastersview vir enige iemand aanbeveel. Dis baie netjies en vriendelike mense en regtig waarde vir geld. Aangenaam geleë ook.

Simone H - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Simone H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike venue.

Pragtige uitsigte, vriendelik en behulpsame gasvrou.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely venue.

Beautiful views, friendly helpful hostess.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Corne D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Corne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beknop.

Parkering beperk, ingang baie nou.

Mastersview B&B's terugvoer

Ek is jammer as julle nie tevrede en gelukkig was nie.
Hier kan drie voertuie gemaklik en veilig parkeer. Julle voertuig, 'n Toyota Landcruiser, is regtig die grootste voertuig op die mark en kon gemaklik deur die ingang ry.
Geniet die res van julle vakansie.

Mastersview B&B
Nick D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig oor golfbaan, netjies en skoon.

Die gasvrou Susan het ons vriendelik ontvang en tuis laat voel.

Mastersview B&B's terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle hier te ontvang!

Mastersview B&B
Sarita O - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sarita O

Lekker, maar geen warm ontbyt, slegs vrugte en yogart en beskuit.

Ek was teleurgesteld in die ontbyt. As dit 'n B&B is kry mens gewoonlik 'n warm ontbyt, eiers bacon, ens. Hier was slegs in die kamer beskuit, kits oats en vrugte.

Mastersview B&B's terugvoer

Ek vra omverskoning indien dit nie aan julle verwagtinge voldoen het nie. Ons noem in ons beskrywing dat ons net 'n ligte self-help ontbyt voorsien.
Daar is jogurt, muesli, hawermout, vars vrugte, suiwer vrugtesap, melk, koffie, tee en tuisgebakte beskuit beskikbaar.

Mastersview B&B
Annetjie M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie M
Gesin met tieners

Ons het dadelik tuis gevoel en ná 'n naweek daar voel dit of mens regtig gerus het.

Baie dankie vir die vriendelike en behulpsame diens, ons het dit werklik geniet. Dit is 'n baie rustige en mooi omgewing, jy voel sommer hoe jou hele gemoed en liggaam tot ruste kom.

Arnolette F - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnolette F
Gesin met tieners

Home away from home!

Ons verblyf by Mastersview was meer as puik. Susan as gasvrou is uitmuntend. Sy is altyd daar vir jou sonder om in jou spasie te wees. Sy het seker gemaak dat ons alles gehad het wat ons nodig gehad het en nog meer. Ek sal met oorgawe Mastersview aanbeveel. Ek sal sekerlik weer met Susan bespreek.

Mastersview B&B's terugvoer

Baie dankie Arnolette,

Dit is altyd 'n plesier!
Ek wag nou vir julle vir julle troue in September!

Mastersview B&B
Nicky C - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n lieflike tuiste met 'n pragtige uitsig en vriendelike personeel. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Die blyplek is van hoogstaande gehalte en baie gerieflik ingerig. Pragtige uitsig oor die gholfbaan en almal is baie gaaf. Ek sal beslis vir Mastersview B&B aanbeveel en self weer enige tyd daar tuisgaan. Dankie aan die Vlok's vir die gasvryheid.

Andree T - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andree T
Enkelreisiger

Uitstekend.

Vriendelike ontvangs en netjiese skoon verblyf. Die yogurt, muesli en vrugte is voldoende as ontbyt.

Cynthia M - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cynthia M

Baie vriendelik, waarde vir geld.

Heerlike oornagverblyf. Netjies, veilig met pragtige uitsigte. Great waarde vir geld!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very friendly. Value for money.

Had a great overnight stay. Neat, secure, overnight stay. Beautiful views. Great value for money.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johan H - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Gesin met tieners

Aangenaam.

Parkeerplek se ingang is baie nou, so het maar die bus voor gelos.

Mastersview B&B's terugvoer

Hi Johan,
Daar is genoeg parkering vir elke eenheid en 'n voertuig so groot soos 'n Toyota Landcruiser gebruik die ingang. Jy het verkies om daar te parkeer, nie as gevolg van ons parkering nie.
Jammer vir jou ongerief.

Mastersview B&B
Antionet P - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionet P
Enkelreisiger

Baie goed geleë.

Baie gerieflik met 'n pragtige uitsig.

Willem H - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en rustige atmosfeer.

Asemrowende uitsig oor gholfbaan en dorp. Gasvrye ontvangs. Die plek bied werklik waarde vir geld en kan aanbeveel word.

Wouter R - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, skoon, veilig en waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs, eenheid baie skoon en netjies, 'n mens voel veilig en het 'n wonderlike uitsig oor die Worcester-vallei.

Patricia S - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia S
Gesin met tieners

Oornag in Worcester!

Baie oulik en netjies! Sal weer daar bly.

Peter D - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The room was neat and clean and well appointed.

Beds were small, mattresses not great and no double bed was available. It should be made clear that a proper breakfast is NOT included, just fruit and yoghurt in the fridge. Building operations next door noisy during working hours. No internet provided. Not much privacy if curtains/door/windows open during the day.

Anna-Maria F - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-Maria F
Enkelreisiger

Baie lekker gebly. Gasvryheid op sy beste.

Ek het baie lekker gebly by Masterview. Alles was netjies en dit was 'n lekker bederf dat jou kamer netjies gemaak word elke dag. Baie dankie vir jul vriendelikheid.

Francois D - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangename verblyf...

Sien die sterre.

Erna D - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna D
Enkelreisiger

Veilig, netjies en skoon.

Ek sal Mastersview B&B beslis aanbeveel. Dis veilig, netjies en skoon en 'n rustige omgewing. Ek het dadelik tuis gevoel.

Susan N - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig. Skoon en netjies. Susan is baie vriendelik.

Dit was lekker stil en daar was 'n pragtige uitsig oor die gholfbaan. Sal dit verseker aanbeveel weer gebruik.

Hannabe O - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannabe O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly en pragtige uitsig!

'n Baie gerieflike en goed toegeruste kamer. Vriendelike gasvrou. Ideaal vir 'n oorslaap.

Amanda V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V
Gesin met tieners

Baie vriendelike ontvangs. Kamer skoon en vars. Mooi uitsig oor die berge en die dorp.

Op die gholfbaan. Veilige parkering agter hek en voor kamers. Vars ontbyt items om te geniet. Rustige buurt. Saans het die hoofhuis net 'n bietjie geraas.

Robert V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We would book again, if in the area.

Good value for money and ideal accommodation for anyone on a golf trip. Located right next to the golf course with great views over the fairways.

Hannes C - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim kamer met alle nodige fasiliteite.

Baie skoon en netjies met unieke uitsig oor golfbaan. Teëls in stort kort aandag, het braaiplek gemis.

Clinton K - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton K
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Pragtige uitsig van die gholfbaan.

Gloudina B - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloudina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Vriendelike gasvrou en so hulpvaardig.

Fabian S - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fabian S
Besigheidsreis

Value for money, however the host Susan Vlok was no where to be seen.

The accommodation was very clean, neat and tidy. The only problem was that we never saw our host Susan Vlok AT ALL. When we got there her daughter gave us the key and we had to find our way from there. There was nobody around when we wanted to ask about restaurants nearby and no one was around when we wanted to ask if we could use the swimming pool. We never saw or heard from anyone at all while we were there. Upon leaving we could not find anyone. We then went to the main house entrance and the maid gave us a bill through the gate. She had no change for us so we had to drive into town to make change at the mall (Ridiculous when they have no credit card facilities). I think it is absolutely rude not to have anybody around to answer questions. We were basically handed a key and then nobody was seen again. My business partner and I (Wesley Swanepoel and Fabian Sampson) were hoping to use this accommodation as a permanent place to stay when conducting business in Worcester, but that won't be happening. It said on the website Susan Vlok will make you feel warm and welcome, also be available to tend to your every need (This is not true).

Marlucia V - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlucia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Baie dankie vir jul gasvryheid op kort kennisgewing. Was 'n plesier om by julle te kon oornag. Alles wat ons nodig gehad het en nog meer. Die uitsig vanuit die kamer was fantasties. Ons sal definitief weer kom kuier.

Daniel V - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel V
Gesin met tieners

Baie netjies en stil area.

Ligging is perfek met die uitsig oor Worcester.

Willem J - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem J
Besigheidsreis

Verblyf was baie lekker.

Die kamer was baie skoon en netjies. Parkering is baie veilig en ons het baie veilig gevoel om hier te bly.

Reinette V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Reinette V
Besigheidsreis

Baie aangenaam.

Miskien sal 'n lugversorger die vertrek makliker verwarm. Toegang tot parkeerplek met 'n sleepwa is 'n probleem (ons moes die voertuig met sleepwa buite in die straat laat staan).

Ilse C - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Masters-straat 22, Fairway Hoogtes, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyNTZmMDgwLTRjYWItNGNkMC04MmQ5LTZiZDY5NTlmYzA1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (vir 2 persone) 43 5 1 5 22 Mastersway Fairway Heights 6850 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.617648122832 19.446069002151
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!