Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matabanari Luxury Farm House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooihoek Plaas, Platland-weg, Mooketsi, 0835, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Matabanari Luxury Farm House is 'n stylvolle en ruim selfsorgplaashuis wat op 'n plaas, omring deur hewels, in Mooihoek in die pragtige Mooketsi-vallei geleë is. Die plaas is net 4 km van die R36 af en 35 km vanaf Tzaneen wat dit die ideale basis maak vanwaar gaste besienswaardighede soos die Modjadji-broodboomwoud kan besoek. Die plaashuis is 'n gerieflike oornagbasis vir diegene wat op pad is na die beroemde Krugerwildtuin, Soutpansberg en Timbavati se privaat safari- en wild-lodges, Mpumalanga, Zimbabwe, Botswana of Mosambiek.

Die huis kyk uit oor avokado- en draakvrugboorde en bied prentjiemooi-uitsigte. Die plaas spog ook met 'n verskeidenheid voëlspesies, 'n pragtige omgewing en dis die tuiste van 'n manjifieke Nguni-trop. Verblyf by Matabanari is gewortel in 'n heilsame leefwyse, enig met die natuur en om 'n klein bietjie van die plaaslewe te ervaar in 'n huis wat toegerus is vir eenvoudige gerief en gemak. Verblyf op dié plaas is onvergeetlik danksy die jakkalse se roep en die krys van tarentale en fisante.

Die huis bied slaapplek aan tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gaste-toilet, 'n groot plaaskombuis, eetkamer en 2 leefareas. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers het elkeen 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas en 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4. Die eetkamer het 'n ronde etenstafel met sitplek vir 6 en daar is skuifdeure wat lei na buite. Die 2 leefareas het gemaklike sitplek en een van die leefareas het ook 'n ingeboude kroeg met stoeltjies. Die ander een het 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n swembad, grasdaklapa met sonstoele en buitemeubels waar maaltye geniet kan word. Die perseel is omhein.

Slaapplek

’n Bespreking by Matabanari Luxury Farm House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Matabanari Luxury Farm House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Mooihoek Plaas, Platland-weg, Mooketsi, 0835, Limpopo
  • Gaste dink Matabanari Luxury Farm House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooihoek Plaas, Platland-weg, Mooketsi, 0835, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd80b7151e63ce062cd33c0b6043eb35171167be46cea11eb00de86d5ee68275195825a12db18f3945e035cc5f9f16e4584b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 Mooihoek Farm Platland Road 0835 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.610739419506 30.161775179097