Mathemba House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mathemba House is 'n ruim, sjiek selfsorghuis in die welige voorstad Walmer in Port Elizabeth. Ons is net 2 km vanaf Port Elizabeth Lughawe, naby 2 groot winkelsentrums waarvan 1 net 2 blokke ver is, en naby verskeie koffiewinkels, restaurante en besighede.

Die huis het 3 ruim slaapkamers met slaapplek vir altesaam 8 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers het koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 2 moderne badkamers waarvan een en suite is. Die en suite-badkamer het 'n stort en die tweede een het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is ten volle toegerus. Daar is 'n slaapbank in die leefarea wat kan oopvou om 'n koningingrootte-bed te vorm, en 'n TV met volledige DStv-Premium met meer as 80 kanale en honderde musiekkanale. Daar is ook 'n kaggel. Die vertrek het konsertinadeure wat lei na 'n patio en privaat tuin met braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by Mathemba House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mathemba House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za