Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matingwe Lodge

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Tanja Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 89

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Matingwe Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5
Sonnet W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sonnet W
Saam met vriende

Mooi stil en rustige omgewing.

Paar bokkies gesien, niks meer nie (in 3 dae). Ablusieblokke vir tente en kampeerders is swak ingerig. Geen privaatheid tussen mans- en damesablusies nie. Selfs die opwaskombuis kan alles hoor wat in die toilette gebeur. Uit 4 damestoilette was 2 se sitplekke gebreek. Die ablusieblokke is miskien 'n eenster werd. Twee uit die drie dae kon die damestoilette glad nie spoel nie - die septiese tenk was verstop. Die inghangshek se ogies werk nie. Die hek het met die inkom en uitgaan op ons karavane toegemaak. Die omgewing is egter baie mooi. Vir kampeerders wat karavane sleep wees net bedag dat daar 30 km grondpad is voor die lodge wat nie in goeie kondisie is nie en die rytyd met amper 'n uur langer maak afhangende of dit 'n boskaravaan of gewone karavaan is wat gesleep word. Dieregeluide in die aande is baie mooi - jakkalsies en bobbejane.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michal F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michal F
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Fantastiese wegbreek vannaf die stad se gejaag en tegnologie!

'n Fantastiese wegbreek vannaf die stad se gejaag en tegnologie - geen selfoon wat kan lui nie, geen internet wat jou besig kan hou nie - vars buite lug en pragtige natuurskoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magnus P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magnus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mooi.

Ons het in die tentekamp gebly en dit was baie rustig en mooi. Die boma het ook 'n lekker atmosfeer geskep in die aand. Sal altyd teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is still ontspannend,pragtig met wild wat jou oog vang.

Die tente was 'n ondervinding om te beleef. Dit was still weg van dorp se lawaai en karre wat ry. Ons kon net lekker ontspan en uit en goed uitrus. Dit is net jy moet met 'n hoe kar of bakkie ry op grond pad. Ek sal weer gaan uitrus daar dit was regtig waarde vir my geld gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great treat and a beautiful area

During our 4 nights' stay we were spoiled by the way Liza, Mike, Esaja, Marinus, Sheila and Berta treated us. The meals were fantastic and the lodges are perfect. Due to the small scale of this lodge it is easy to feel at home. There is lots of space to sit in or outside and walk or cycle on the premises. The game drives were great. Mike sees every track and knows all about the animals and plants. We learned a lot by his enthusiastic lectures about the things we saw. Highlight was the cheetah that passed our car at an arms' length but we enjoyed the Franklins, chameleon, jackal and klipspringer just as much. We will certainly return here when we visit South-Africa again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker bederf en die omgewing is pragtig

Liza Mike, Esaja, Marinus, Sheila en Berta het ons lekker bederf al vier nagte wat ons daar was. Die etes was fantasties en die lodges is perfek. Omdat die lodge klein is voel mens baie tuis. Daar is baie plek as mens binne of buite wil sit of wil stap en fietsry op die perseel. Die wildritte was great. Mike sien elke spoor en weet alles van die diere en plante af. Ons het baie by home geleer en hy is baie entoesiasties oor alles wat hy vertel. Die cheetah wat armlengte verby ons kar geloop het was 'n hoogtepunt, maar dit was awesome om die Franklins, trapsoetjie, jakals en klipspringers ook te sien. Ons sal definitief weer terug wees as ons Suid-Afrika besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinus P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tente bietjie warm.

Ek verstaan dat Matingwe Lodge nuut is en nog werk gedoen moet word, maar wil graag die volgende aanbevelings maak: Al die tente het wel 'n dubbel dak, maar is nog steeds vreeslik warm, die twee dakke is te na aan mekaar. Miskien matjies voor tent ingang neersit sodat sand nie ingetrap word nie. 'n Keuse van 'n dubbelbed moet moontlik wees. Die personeel en bestuur was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R5 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R5 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matingwe Private Game Reserve, Waterberg, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf57ae21d9402141d6e0a67cc0ca3e4de6b3e4c9cf666940236e9116fec09f5df936a9f9b0f56251e33ce8a992c6f91dae09b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Matingwe Private Game Reserve Waterberg 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.391341666667 27.843344444444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem