Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matingwe Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matingwe Private Game Reserve, Waterberg, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Matingwe Lodge is langs Welgevonden Wildreservaat in die suidwestelike Waterberg, ongeveer 38 km vanaf Vaalwater, Limpop. Hierdie uitgestrekte, rustige omgewing bied wonderskone natuurtonele, kranse, helder strome en bosveldheuwels wat wemel van die inheemse plante en diere, en die Groot 5 kom ook hier voor.

Daar is 3 suites en 1 selfsorgeenheid wat elkeen uniek versier is. Elke suite bied verblyf aan 2 gaste en het ’n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. ’n Slaapbank kan op versoek voorsien word. Daar is ’n en suite-badkamer met ’n stort, mini-kroeg en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-selfsorgeenheid bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens en ’n stort het. Daar is ’n ten volle toegeruste kombuis, ’n eetarea en ’n sitarea, sowel as braaigeriewe.

In die hooflodge is daar ’n restaurant en leefarea. Gaste kan ’n ongerepte wildernis-ervaring by Matingwe Wildreservaat kry. Stap, ry fiets, vang vis en onthou om jou verkyker te bring om die voëllewe te bewonder. Doendinge in die omgewing sluit groot 5-wildritte, perdry, rotskuns-uitstappies en olifantritte in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Matingwe Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Tanja Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 89

Jaar gelys 14

Ligging

  • Matingwe Private Game Reserve, Waterberg, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Matingwe Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matingwe Private Game Reserve, Waterberg, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf57ae21d9402141d6e0a67cc0ca3e4de6b3e4c9cf666940236e9116fec09f5df936a9f9b0f56251e33ce8a992c6f91dae09b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Matingwe Private Game Reserve Waterberg 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.391341666667 27.843344444444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem