Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matjiesvlei Cottages

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matjiesvlei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Matjiesvlei Cottages is in die Matjiesvlei-vallei, aan die voorheuwels van die Swartberge, slegs 16 km vanaf Calitzdorp geleë. Die ongelooflike berguitsigte en die vallei se plaasaktiwiteite bied 'n rustige atmosfeer. Die vallei loop dood en is daarom stil, rustig en ver verwyder van die stad se rumoer.

Matjiesvlei Cottages bied verblyf in 3 selfsorg-plaaskothuise, Middelplaas-kothuis, Bokwagtershuis en Die Stalle. Middelplaas is naby die Gamkarivier geleë en bied verblyf aan 4 gaste. Die Bokwagtershuis het slaapplek vir 6 gaste en is naby Die Stalle, wat ook verblyf aan 6 gaste bied. Elke kothuis het 'n kombuis wat volledige toegerus is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Elke kothuis het ook binne-braaigeriewe en gratis WiFi. Linne en handdoeke word voorsien.

Gaste kan op warm somersdae in die nabye dam of rivier gaan afkoel, of 'n rustig by die afgesonderde piekniekplek gaan agteroorsit.

Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, bergfietsry en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 153 resensies vir Matjiesvlei Cottages
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Matjiesvlei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Matjiesvlei Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matjiesvlei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fcdfe598db5f5e2065cfeb581a42d2a7f41bbcdee0bc0590ed8e4b4b95a15eeb50dfda1a25ce35d06d9d31f843a3a7892b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 153 5 1 5 Matjiesvlei Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.447224618173 21.651562669112