Matjiesvlei Retreat 1945
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Droëkloof Pad, Matjesvlei Retreat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Matjiesvlei Retreat 1945 is 'n selfsorg-eenheid op 'n rustige plaas in die berge. Dit is sowat 20 minute se ry vanaf Calitzdorp.
Die plaashuis is volledig gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die huis het 'n goed toegeruste kombuis met basiese toebehore, soos 'n yskas, mikrogolfoond en stoof. Die sitkamer het netjiese rusbanke en dit bied toegang tot 'n onderdakstoep met buitemeubels, 'n veerpyltjiebord en braaigeriewe.
Daar is oorgenoeg parkeerplek beskikbaar. Matjiesvlei Retreat 1945 is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek uit die stad se gedruis.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 108
Jaar gelys 8
Ligging
- Droëkloof Pad, Matjesvlei Retreat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Gaste dink Matjiesvlei Retreat 1945 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Calitzdorp Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Droëkloof Pad, Matjesvlei Retreat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom