LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Matjiesvlei Retreat Swartskaap | LekkeSlaap
+12

Matjiesvlei Retreat Swartskaap

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Droëkloofpad, Matjesvlei Retreat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Matjiesvlei Retreat Swartskaap is 'n selfsorgplaashuis op 'n rustige plaas 10 minute se ry vanaf Calitzdorp.

Dié plaashuis is ten volle gemeubileer en het 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander twee kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het ’n bad of stort.

Die ruim kombuis is toegerus met basiese toebehore en 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het rusbanke en 'n eetkamerstel met 6 stoele, en die braaikamer is lekker groot. Dié area maak lei na die werf waar die swembadjie en parkeerplek is.

Matjiesvlei Retreat Swartskaap is ideaal vir gaste wat op soek is na ’n salige wegbreek ver van die stad se rep en roer.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Matjiesvlei Retreat Swartskaap
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Droëkloofpad, Matjesvlei Retreat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Matjiesvlei Retreat Swartskaap het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Droëkloofpad, Matjesvlei Retreat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzMzc2YTczLTNmYjYtNGY4ZS04NDVmLTRmMWRiYmMwMDhkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 Droëkloof Pad Matjesvlei Retreat 6660 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.440666666667 21.674388888889
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!