Mpumalanga Akkommodasie by Matlapeng Boskamp | LekkeSlaap
+39
+39

Matlapeng Boskamp

Oord
  • Vanaf R240 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas E21, Wachbank, Balmoral, 0000, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Matlapeng Boskamp is op 'n afgeleë plaas in die Willow-vallei aan die oewer van die Zaalkliprivier wat 35 km noordoos van Bronkhorstspruit is, naby Balmoral.

Die rugsakreisigers-huisies bied slaapplek aan 46 gaste. Daar is 7 eenhede elk met 2 enkelbeddens. Vier van dié eenhede het 'n toilet en koue storte. 'n Verdere 2 eenhede het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Dan is daar 4 eenhede met 2 enkelbeddens elk en 2 stapelbeddens. Ablusieblokke met toilette en warm storte is 2 keer per dag beskikbaar.

Die kampterrein het 3 tentstalletjies met elektrisiteit en 3 karavaanplekke met elektrisiteit. Ablusieblokke met toilette en warm storte 2 keer 'n dag is beskikbaar.

Besoekers aan Matlapeng het eksklusiewe gebruik van die kamp en natuurgebied-infrastruktuur. Die ten volle toegeruste kombuis het yskasgeriewe, breekware, eetgerei, 'n 3-been-pot en roosters en skoonmaakpersoneel is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n groot lapa-area met 'n boma, 'n kaggel en plonspoel.

Opsitkers is in die vallei, 'n bietjie verder van die kamp af, en bied asemrowende uitsigte oor die plaas. Gaste kan ook die geluide van die rivier net onder jou geniet. Dit is 'n eenheid wat slaapplek bied aan 2 gaste en dit het 'n dubbelbed, bad, toilet en gasgeiser.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Plaas E21, Wachbank, Balmoral, 0000, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R240
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Mpumalanga
Vanaf R240
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R240
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas E21, Wachbank, Balmoral, 0000, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmIz6OloPVM5O0A7q0VCHH8B3fjUySNlVT2eJ0GlvsbYBXZVEx8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R240  per nag (vir 2 persone) Farm E21 Wachbank 0000 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.749797 28.987014
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za