Matombo Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Matombo Lodge is net buite die besige grensdorp Musina, op die N1 in die rigting van Beitbrug grenspos geleë. Met 'n kroeg, swembad, restaurant en gratis WiFi toegang, is Matombo Lodge die ideale oorblyplek in Musina - of jy vir besigheid of plesier reis.

Geleë op 10 hektaar ongerepte bosveld, Matombo Lodge bied akkommodasie in 11 moderne, luukse lugversorgde chalets en verseker gerieflike verblyf en baie privaatheid. Al die chalets het lugversorging, 'n yskassie, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, badkamergeriewe, 'n haardroër, lessenaar, stoele en 'n hangkas met baie spasie.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, gelisensieerde kroeg, 'n braai-area, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in. Ontbyt, middagete en aandete is op versoek beskikbaar. Wasgoedgeriewe is ook beskikbaar. Tale wat hier gepraat word sluit Engels, Afrikaans, Xhosa, Zulu en Venda in.

Ons is net 4 km buite Musina en reg op die N1 in die rigting van Beitbrug-grenspos geleë. Sewe minute se ry sal jou tot in Musina se middedorp bring terwyl Beitbrug net 10 minute se ry weg is. Die perseel is beveilig met elektriese omheining, CCTV en toegangsbeheerde hekke.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Matombo Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za