LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Matopi Guest Farm | LekkeSlaap
+18

Matopi Guest Farm

2 resensies
Gastehuis
Grasdak Rondawel 1
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie rondawel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n kas, etenstafel, rusbank en yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Ekstra enkelbed kan op versoek ingedra word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Grasdak Rondawel 2
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie rondawel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n kas, etenstafel, 2 rusbanke en yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Seep

Grasdak Rondawel 3

Grasdak Damhuis Kamer 1
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie ruim kamer het 'n koninggrootte-bed met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n ruim stort. Die kamer het lugversorging, 'n kombuisie, sit en kuier area, groot stoep en braaigeriewe onder die kameeldoring boom in die sterre prag! Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware, 'n mikrogolf,stoof en 'n yskas in die kombuisie. Ekstra matrasse is op versoek beskikbaar teen R100.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Grasdak Damhuis kamer 2
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook 2 enkelbeddens. Die kamer het lugversorging, 'n kombuisie, sitarea en braaigeriewe. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware, 'n mikrogolf en 'n yskas in die kombuisie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R370, Erfdeel 1, Hartsvallei, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6gV5hjW8MP96ZpTPbijZKAmx5B06wMgnyfnRXocAaFuf1p7WbV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 R370 Portion 1, Hartsvallei 8550 Noord-Kaap 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -28.020400884281 24.698979708154
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!