Matoppi Safaris
1 resensie
Wildsplaas
- Kapasiteit: 377 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R521, Brombeek, Alldays, 0909, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R120 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Matoppi Safaris is in die Alldays-streek en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is op 'n wildsplaas waar gaste kan wildkyk.
Verblyf is beskikbaar in 20 kamers en by 8 kampeerplekke. Die lapa's het plek vir tot 3 groot, individuele groepe en daar is ook konferensiegeriewe, geriewe vir troues en ander funksies vir tot 150 gaste.
Die kampeerplekke het elk 'n krag- en waterpunt en daar is ablusiegeriewe met 7 aparte badkamers wat elk 'n stort, toilet en 'n wasbak het.
Elke area het 'n gemeenskaplike kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Daar is ook braaigeriewe tot gaste se beskikking en veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Skootrekenaar-projektor
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
5 uit 5van 1 resensie vir Matoppi Safaris
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ligging
- R521, Brombeek, Alldays, 0909, Limpopo
- Gaste dink Matoppi Safaris het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mapungubwe National Park Limpopo
- Kapasiteit: 377 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R521, Brombeek, Alldays, 0909, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom