Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matroosbergstasie Karoohuisies

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 20 resensies vir Matroosbergstasie Karoohuisies
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Yvonne C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely house, interesting locations, very kind hosts.

Lovely house on a sheep farm in a semi-desert area with an old train station in a green oasis centre. Very kind hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie groot bederf.

Heerlik! Dit was ongelooflik lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Safe, peaceful.

It was great, loved being there. Staff was friendly and very helpful.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abe P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Abe P
Gesin met tieners

N ervaring wat ons vinnig wil vergeet!

Ek was onder die indruk dat die 2de slaapkamer binnenshuis was, maar moes ontdek dat dit 'n piepklein kamertjie is agter die huis waar jy amper nie asem kan haal nie. Daar is 'n gat in die deur met "mash" op wat seker dien as 'n ventilator. Daar is geen toiletgeriewe vir die persone wat daar slaap nie, wat beteken hulle moet die veld gebruik in die nag as daar 'n nood is. Ons moes met 'n oop deur slaap, aangesien die sleutel in die veiligheidshek afgebreek is deur die gaste wat voor ons daar was, terwyl die deur nie 'n slot aan het nie. Ek moes dus heelnag wakker lê, terwyl my kinders in die kar geslaap het, wat hulle ten minste kon sluit! Daar is braaigeriewe, maar geen hout beskikbaar nie, terwyl jy nie vooraf daarvan ingelig word nie. 'n Mikrogolf in die kombuis sal ook welkom wees om ten minste kos op te warm. Met ons aankoms by die swembatjie, moes ons vra dat dit skoongemaak word omdat dit begewe was van insekte en paddas, met plante wat tot binne die batjie hang, terwyl dit geadverteer word as 'n sprankelende blou swembad. Die verhitte swembad is beperk tot 'n sekere huisie en moet so geadverteer word, en aangesien die plek oop en in die berg is, kan die omgewing rondom die huisies ordentlik skoongemaak word. Die hangmat is ook weggesteek agter 'n boom tussen die gras. Netheid is vir my prioriteit en ek voel wanneer jy gaste onthaal, loop jy die ekstra myl. Daarom laat ons altyd die plekke waar ons besoek, soos ons dit ontvang het. Ons het net 1 nag geslaap en net na 7 die volgende oggend vertrek na die gerief en veiligheid van ons woning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matroosbergstasie Karoohuisies se terugvoer

Geagte Abe,

Ek waardeer jou terugvoering en wil graag 'n paar sake verduidelik om seker te maak dat daar 'n duidelike begrip is.

Die aspekte waaroor gekla is, is meestal duidelik in die advertensie aangedui. Die ekstra slaapplek is geadverteer as 'n buitekamer, los van die hoofhuis, en word spesifiek vir ouer kinders of volwassenes aanbeveel, omdat dit nie deel van die hoofhuis is nie. Hierdie inligting is duidelik in die advertensie verskaf, en ek het gepoog om volkome deursigtig te wees. Die huis is ook geadverteer met slegs een badkamer, en ek begryp daarom nie die versoek vir 'n tweede badkamer nie. Ek beveel altyd aan dat gaste die beskikbare geriewe in die huis deeglik deurlees voordat hulle bespreek.

Wat betref die aantal gaste, die huis is geskik vir 'n maksimum van 4 mense, soos geadverteer. Dit is betreurenswaardig dat daar 7 gaste opgedaag het, wat natuurlik enige ruimte beperk. Daarom moes sommige van die gaste in die voertuig oorbly. U is versoek om die ekstra drie mense huis toe te stuur, omdat die geriewe slegs 4 mense toelaat. Ek glo dat dit belangrik is om die geadverteerde kapasiteit te respekteer om 'n aangename ervaring vir almal te verseker.

Ten opsigte van houtverskaffing, ons het wel hout te koop, en ek moedig altyd aan dat gaste navraag doen indien hulle hout benodig. Ek beaam dat die warm swembadjie slegs by een van ons huise beskikbaar is, soos in die advertensie aangedui.

Ek hoop hierdie verduidelikings bied meer insig, en indien daar enige verdere vrae of bekommernisse is, staan ek tot u diens.

U het vir 4 mense bespreek, dit is die maksimum kapasiteit van die huis, maar julle was 7 gaste wat opgedaag het. Enige spasie sal dan bietjie beknop voel. Daarom moes van die gaste in die kar geslaap het. U is versoek om die ekstra 3 mense huis toe te stuur omdat die geriewe slegs 4 toelaat. Dit was u keuse om al 7 die volgende oggend eerder huis toe te gaan. Ek voel dit is baie slegte maniere om meer mense op te daag as waarvoor betaal is.

Geen akkommodasie hoef hout te voorsien nie. Ons het wel hout te koop, u kon vra indien u hout wou gehad het. Die warm swembadjie word slegs by een huis geadverteer. Weereens het u nie die advertensie deeglik gelees voor u bespreek het nie. Ek hoop hierdie verduidelikings bied meer insig, en indien daar enige verdere vrae of bekommernisse is, staan ek tot u diens.

Groete,
Elzanne

Matroosbergstasie Karoohuisies
Andre T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre T
Gesin met tieners

The best.

Relaxing and quiet. Perfect getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan-roux K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan-roux K
Saam met vriende

Dis hemel op die platteland.

Ja ek het lekker geslaap en kos gemaak. Die rustigheid was goed vir my siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek in die stille Karoo.

Baie gestap, lekker by die kaggel gesit binne en buite by die groot sirkelbraai met die mooiste sterre. Sal beslis weer gaan en wil ook die privaat kampgeriewe benut met 'n pragtige waterval en warm bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte wat jy kan hoor.

Ons het ons 10 jaar-wegbreek baie geniet, baie dankie vir baie vriendelike mense. Die broodjie was n wenner, ons wag vir die resep Elzanne! As ek my 30 nul kwes gekry het, kom ons weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matroosbergstasie Karoohuisies se terugvoer

Ons is baie bly julle het die wegbreek geniet. Dit was vir ons baie lekker om julle te ontmoet en ons sien uit om julle terug te verwelkom (met jou 30-0-kwes) hier by ons. Ek stuur daai resep vir jou.

Matroosbergstasie Karoohuisies
Lelanie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie B
Saam met vriende

Rus vir die siel - stilte en rustigheid saam met great geselskap.

Geen sein, geen TV, laat n mens regtig weer met jou mense en natuur connect. Huisies is modern en met soveel smaak beplan. Die eienaars is só gasvry en vriendelik. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer teruggaan. Alles was puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matroosbergstasie Karoohuisies se terugvoer

Ons sien uit om julle terug te verwelkom, Lelanie. Julle was heerlike gaste en ons is baie bly julle het julle tyd hier saam met vriende geniet.

Matroosbergstasie Karoohuisies
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kristin A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristin A
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a lovely stay!

We enjoyed a beautiful getaway at Matroosbergstasie Karoohuisies and were hosted by such lovely hosts. They were so helpful and made us feel very comfortable from the time we arrived. We loved their attention to detail and the unexpected treats. This is a perfect spot to just unwind and get away from it all. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugenie D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugenie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Matroosbergstasie!! Die natuurskoon en ten volle toegeruste huisie was net wat ons siel nodig gehad het! Sal beslis weer daar gaan oorbly.

Lieflike wegbreek gehad by Matroosbergstasie. Sal beslis weer daarheen gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matroosbergstasie Karoohuisies se terugvoer

Ons is baie bly julle kon lekker rus en ontspan hier by ons. Ons sien julle weer.

Matroosbergstasie Karoohuisies
Wynand B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B
Gesin met klein kinders

Lekker wegbreek.

Absolute wonderlike tyd gehad. Gaan definitief volgende jaar weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matroosbergstasie Karoohuisies se terugvoer

Ons sien uit om julle volgende jaar weer te sien, Wynand.

Matroosbergstasie Karoohuisies
Aashim B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aashim B
Saam met eggenoot / lewensmaat

That was the best vacation, the location was perfect and the owners were so nice. The place itself was really Wow.

I would highly recommend this place to everyone, majestic views, the peace you get there has no bounds. The place itself is clean and updated with all essentials for your stay. Thank you to the Matroosbergstasie Management, very lovely people and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matroosbergstasie Karoohuisies se terugvoer

We are very happy that you enjoyed your stay and had time to relax and enjoy the peace and tranquillity the farm has to offer. Hope to see you again soon. Kind regards, Elzanne and Estian.

Matroosbergstasie Karoohuisies
Katherine B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katherine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well equipped, well organized and extremely peaceful.

We had a wonderful stay at the Matroosberg Karoohuisies. Elzanne is an accommodating, helpful and friendly host. The cottage was clean, very well stocked and absolutely beautiful. Would definitely recommend you to visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matroosbergstasie Karoohuisies se terugvoer

We are glad you enjoyed your stay and we are looking forward to hosting you again.

Matroosbergstasie Karoohuisies
Hester J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerste plekkie ooit.

My tweede keer daar, maar kan nie genoeg kry van die stilte en vrede nie. Lekker onafhanklik van plaaslike kragnetwerk. Baie dankie aan Elzaan en Adriane vir julle vriendelikheid. Baie dankie vir die heerlike bakbrood. Julle is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matroosbergstasie Karoohuisies se terugvoer

Altyd lekker om julle hier te he, Hester. Top gaste. Sien uit om julle weer te sien.

Matroosbergstasie Karoohuisies
Roger P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Roger P
Gesin met klein kinders

Beautiful, peaceful and quiet!

Estiaan, Elzanne and Andrea welcomed us with friendly smiles, freshly baked bread and newborn puppies! We were even invited to watch the rugby final (URC) on their private cinema's big screen - the only screen time we entertained for our visit. Beautiful views of the snow over the Matroosberg made for a great backdrop around the braai (complimentary dry wood included!). It was below freezing often, and we've been warned that in the summer months temperatures can soar to 45°C but we'll be back! P. S. Make sure to bring your own bottled water!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matroosbergstasie Karoohuisies se terugvoer

We are glad you enjoyed your stay with us, Roger. Hope to see you in the warmer somer months. You can always cool down in the pool.

Matroosbergstasie Karoohuisies
Hester J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste naweekverblyf.

Ek en my gesin het die beste naweek gehad. Indien jy en jou gesin wil bond is dit die ideale plek. Baie, baie lekker plek! Baie dankie vir jul vriendelike diens. Baie Lekker off the grid-plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matroosbergstasie Karoohuisies se terugvoer

Baie dankie, Hester.
Ons sien uit om julle weer te ontvang die komende naweek.
Vriendelike groete,
Elzanne & Estian

Matroosbergstasie Karoohuisies
Elana M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana M
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Ons het 'n heerlike wegbreek gehad by Matroosbergstasie huisies. Sal hulle werklik aanbeveel. Die huisies is baie netjies en skoon. Die mense is vriendelik en gasvry. Die natuur, pragtige sterre en rustigheid help mens om lekker te ontspan. Mens kan rondstap op die plaas, braai en swem. Sein kan binne stapafstand gevind word indien nodig. Ons sal graag weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matroosbergstasie Karoohuisies se terugvoer

Dit was vir ons baie lekker om julle te ontmoet Elana, en ook om die plaas met julle te kon deel vir 'n naweek. Ons is baie bly julle het dit geniet en hoop om julle binnekort weer te sien.

Matroosbergstasie Karoohuisies
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matroosbergstasie, R318, Hexriviervallei, De Doorns, 6880, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09750fe1245139295504eb11256edbdf02415e1604df9159af8c348f62ed80ace0d9675d3a9f4cf2d6a27e088532b16e0757?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Matroosbergstasie, R318 Hexriviervallei 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.429865469443 19.835729598999