Matshana Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Matshana Lodge op die eienaar se perseel op 'n veilige landgoed in Onrus geleë. Die landgoed is lekker naby die dorp se geriewe, minder as 6 km van Hermanus se middedorp en gewilde walviskykpunte af.

Verblyf word in 2 oornagkamers en 'n semi-selfsorgeenheid aangebied. Elke oornagkamer het 'n dubbelbed en toegang tot 'n badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit 'n WiFi en koffie- en teemaakgeriewe in. Die kamers kan saam deur 'n groep van 4 gaste, of apart bespreek word.

Squirrels Leap is 'n ongekunstelde solder-eenheid met slaapplek vir 6 en steil trappe wat na die ingang lei. Die solder het 2 driekwartbeddens, 2 stapelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe, soos 'n yskassie en 'n mikrogolfoond.

Daar is ook 2 groot waaiers, gratis WiFi en 'n TV, sowel as 'n hout skuifdeur wat na 'n klein balkon lei. Veilige parkeerplek met afstandbeheertoegang is vir 1 voertuig beskikbaar.

Matshana Lodge is sowat 10 minute se ry van die strand en restaurante in die omgewing af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Matshana Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za