Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matty Roux Selfsorg Akkommodasie

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 13 resensies vir Matty Roux Selfsorg Akkommodasie
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Yvette K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette K
Besigheidsreis

Ons verwagtinge is oortref!

Gasvrou en gasheer gaan uit hulle pad om verblyf so gerieflik en lekker as moontlik te maak. Voëlgesang is jou wekker. Boomryke tuin en area is lieflik. Winkelsentrums is gerieflik naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra J
Enkelreisiger

Goeie ligging en waarde vir geld.

Sal beslis aanbeveel. Skoon en netjies. Eienaars is vriendelik en behulpsaam. Daar is ook 'n kragopwekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Enkelreisiger

Ongelooflike mense.

Baie goeie mense. Was basiese geriewe, maar 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derrick M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derrick M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Alles was in plek, netjies, skoon en baie rustig! Veilige parkering. Ons was met ope arms ontvang!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matty Roux Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie dat julle so gaaf is. Enige tyd weer welkom. LekkeSlaap bo.

Matty Roux Selfsorg Akkommodasie
Alize B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alize B
Enkelreisiger

Zeer aangenaam verblijf.

De lieve hondjes en katten. De lieve eigenaars. De service. Water, koffie en thee. Vlakbij het shoppingcenter. BBQ. Veilig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matty Roux Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Wat 'n dierbare gas en so positief. Ons mis haar. Alles van die heel, heel beste vir die toekoms.

Matty Roux Selfsorg Akkommodasie
Theunis B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis B
Besigheidsreis

Perfek vir my in menigte opsigte.

Was baie vriendelik ontvang en Elsa was beslis baie behulpsaam en besorg oor my welstand. Perfek geleë vir besigheid, inkopies en baie gesellige plekke rondom as ek nie lus was om iets te maak vir ete nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette H
Enkelreisiger

Baie gerieflik, netjies, skoon en waarde vir geld.

Daar kom niks tekort nie, alles is aan gedink wat nodig is, en die gasvrou laat mens baie welkom en tuis voel. Sal definitief vir enige iemand aanbeveel word. Dankie vir die lekker verblyf. "Home, away from home".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matty Roux Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Dis omdat sulke gawe mense hier kom tuis gaan. Baie dankie daarvoor.

Matty Roux Selfsorg Akkommodasie
Robyn O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn O
Enkelreisiger

Very comfortable and homely.

Very enjoyable stay. Owner is very friendly and helpful. Elsa went out of her way to make sure that my son had a wonderful stay. Will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 ster.

Uitstekende diens. Altyd vriendelik en laat mens tuis voel. Sal beslis hierdie liefdevolle plek kan aanbeveel vir enige iemand. Ongelooflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, baie veilig!

Vriendelik en baie behulpsaam. Jou onmiddelik tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matty Roux Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie. Ook sulke aangename mense dat ek en my man ook nie anders kan nie.

Matty Roux Selfsorg Akkommodasie
Karen D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Sal altyd terugkom.

Baie skoon en netjies, gasvrou en gasheer was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matty Roux Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie. Sulke oulike mense.

Matty Roux Selfsorg Akkommodasie
Phillip B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut aan al ons vereistes voldoen.

Daar was selfs aangename verrassings t.o.v. eet- en drinkgoedjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Owen B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen B
Enkelreisiger

Baie vriendelik en behulpsaam.

Ek het my verblyf en kuier verskriklik baie geniet. Baie vriendelike mense. Hulle gee ook belangrike inligting sonder om daarvoor te vra. Het dit voorwaardelik baie geniet om daar te bly. Woonstel is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joycelaan 153, Magalieskruin, Pretoria, 0150, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b16d8ecb39f6c50175b870447becaf0f8fa6117145f61f41f324a4937c7eb3884b43273b7ee1ec429ee7b2354a74b4bb842?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 153 Joyce Avenue Magalieskruin 0150 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.688187722005 28.235852391992