LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Matusadona Guest Lodge | LekkeSlaap
+42

Matusadona Guest Lodge

7 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Matusadona Guest Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Colleen M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen M

Clean, perfect relaxed setting, friendly service, totally happy stay, definitely recommended.

Clean, neat, relaxed happy setting, friendly service. I thank you for offering this professional service and will be back again and will recommend your guest lodge to my family and friends.

Linda L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L
Besigheidsreis

Uitstekende plek met uitstekende diens, meer as waarde vir geld.

Absolute amazing view, rustige omgewing. My CEO was baie beïndruk en veral met die vriendelike staf. Baie dankie vir julle diens en plek, stunning.

Liezel P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel P
Gesin met tieners

Nat en koud.

Mooi, gerieflike plek. Verskaf net asb. genoeg vrugteslaai as julle meer mense verwag aangesien my kinders allergies is vir suiwel. Check water in voorportaal, gemufde suurlemoen het bo-op gedryf.

Annaleze V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annaleze V
Besigheidsreis

Uitstekende diens.

Van aankoms tot vertrek was die diens uitstekend.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent service.

From arrival to departure I received excellent service.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Naomi W - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great homely environment in a stunning setting with friendly staff.

See stars.

Retha F - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en vriendelik.

Die gastehuis is baie netjies en die personeel besonder vriendelik en behulpsaam.

Hubertus M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hubertus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer die rustige omgewing met pragtige uitsig besoek.

Die ontvangs was aangenaam en vinnig om die sleutels te kry. Die kamer was ruim en die afwerking is van hoë gehalte. Daar was nie matte op die vloere nie en die bed was te sag. Die badkamer is uitstekend en alles werk goed. Die stoep met die braai-area is baie handig en die voorraad in die kamer is gerieflik. Voortreflike, maar nie oordadige, ontbyt was op die stoep bedien en dit was aangenaam om dit daar te geniet. Ek sal Matusadona enige tyd sterk aanbeveel.

Vanaf R725
per nag (plek vir 2)
Vanaf R725
per nag (plek vir 2)
Vanaf R725
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cadmoorweg 15, Assagay, Bothas Hill, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASKOUXBhJtywoEa68d2Zj82z5iZ9A8sRXpnpZTn1f7AJE3AFj8j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R725  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 15 Cadmoor Road Assagay 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-19:00 11:00 -29.764065 30.742902317791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!