Maudville

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Maudville is 'n bekoorlike selfsorg-villa in 'n Victoriaanse styl en is in die historiese Tamboerskloof-area in Kaapstad geleë. Dit is net 'n paar minute se ry vanaf Kaapstad se sakekern en die Atlantiese kusgebied se besienswaardighede.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 en suite-badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n gedeeltelike en suite-oopplanbadkamer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en deure wat na 'n privaat balkon met 'n tafel en stoele lei. Die badkamer het 'n stort en 'n bad met 'n uitsig. Daar is 'n deur wat na 'n balkon aan die voorkant van die villa lei.

Daar is 2 slaapkamers aan die ander kant van die villa wat 'n badkamer met 'n stort deel. Die eerste slaapkamer het 'n lieflike alkoof met komvensters en 'n leunstoel. Albei kamers het 'n dubbelbed en 'n plafonwaaier. Die derde slaapkamer is aan die ander kant van die sitkamer en het 'n dubbelbed, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer.

Daar is 'n stel trappe wat na 'n ruim boonste verdieping lei met 'n kombuis wat volledig toegerus en ontwerp is om maaltye vir sosiale geleenthede voor te berei. Daar is stoele by die toonbank en 'n etenstafel met sitplek vir 8. Daar is groot glasstapeldeure aan die een kant van die eetarea wat oopgevou kan word om 'n al fresco-atmosfeer te skep en vars lug vrylik deur die vertrek te laat vloei. Daar is ook Franse deure wat na die balkon lei.

Daar is 'n kaggel wat die eetarea van die boonste leefarea skei. Die leefarea het rusbanke en stoele en daar is glasskuifdeure wat na die terras lei. Die patio-area het braaigeriewe en gemaklike stoepmeubels.

Die patio bied 'n lieflike uitsig op Seinheuwel, die stad en die omliggende berge. Daar is 'n privaat plonspoel in die omheinde terras.

Slaapplek

'n Bespreking by Maudville sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Maudville gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 590 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]